Irene B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Village Mall, Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighede in Centurion.

Irene B&B bied bekostigbare en veilige verblyf met 'n warm, ontpanne atmosfeer.

Elke kamer het ‘n en suite-badkamer, 'n hangkas, lessenaar, 'n TV met DStv-sakekanale en 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, eetarea en 'n kombuisarea met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n broodrooster. Gratis parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Die B&B is tussen Pretoria, Midrand, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Waterkloof en Lanseria Lughawe geleë en bied maklike toegang tot die R21 en die N1. Midstream Kliniek, Unitas Hospitaal, Irene ARC, die Southdowns winkelsentrum, Southdowns Ridge en Southdowns Estate, Irene Gholfklub, Irene Country Lodge (African Pride), Cornwall Hill College en Centurion Gholfklub is ook almal in die omtrek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Irene B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za