Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irina House and Whale Deck

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die pragtige Irina House and Whale Deck is in Ramsgate, net 'n paar tree vanaf Ramsgate-hoofstrand. Hierdie selfsorgverblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Gaste kan kies tussen die hoofhuis en die tuinwoonstel. Die hoofhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n lieflike kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en hierdie gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n koffiemasjien. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuinwoonstel is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Hierdie huis het 'n lieflike terras wat met 'n see-uitsig spog. Hier kan gaste 'n koppie koffie of skemerkelkie met die geluid van die branders in die agtergrond geniet. Daar is ook 'n verhitte swembad en gratis WiFi.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Russies
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bidstoneweg 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c96b13f6f654abcebba40c3c7e0d6dbce5f3df6f12d10c033f6a2a33eeecec45b631750f6f41a65c7f92555dce16eeb2803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Bidstone Road 506A Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.886923927169 30.350628837663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem