St. Francisbaai Akkommodasie by Irish Corner at St Francis Links | LekkeSlaap
+31

Irish Corner at St Francis Links

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Traleeweg 8, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Irish Corner at St Francis Links is 'n selfsorghuis op 'n veilige, residensiële gholflandgoed, St Francis Links in St. Francisbaai. Die landgoed het 'n wêreldklasgholfbaan wat deur Jack Nicklaus ontwerp is en in 2007 as die Beste Nuwe Baan in Suid-Afrika aangewys is. Dit is onlangs aangewys as nommer 7 in Suid-Afrika.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamersen 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en daar is 'n kaggel. Die sitarea het 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad. Die eenheid het 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Irish Corner at St Francis Links sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Traleeweg 8, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Traleeweg 8, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1RmCDaP7spFFoGliTUdlsJPVJuClBIYMhgEB9NTj4lRVkdstBi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 8) 8 Ballybunion Close St Francis Links 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.161647987421 24.806895208759
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za