Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irish Corner at St Francis Links

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Irish Corner at St Francis Links
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jp K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp K
Saam met vriende

Heerlik saam met vriende oorgebly, huis is netjies en prakties.

Baie veilig en rustig, net bietjie van 'n frustrasie om in en uit te kom met al die "pin"-no's wat verander, maar ons gasheer het uit sy pad gegaan om heeltyd met ons te skakel en uit te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B
Gesin met klein kinders

Ideale huis vir ons omstandighede (2 klein kindertjies).

Ons kon net ontspan en onsself geniet - die erf is omhein en kinders kon nie uit nie. Gerieflik dat elke kamer en suite was. Huishulp was baie vriendelik en hulpvaardig - 'n ster! Sal maklik weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marco F
Saam met vriende

Was baie lekker en netjies, maar die kode vir die ''boomgates'' was 'n groot probleem.

Die kodes vir die ''boomgate'' het net vir een keer gewerk wanneer jy inkom of uit die kompleks gegaan het, die hek-sekuriteit was baie moeilik elke keer wanneer die kodes nie wou werk nie, dan moes ons eers die host Martin bel om nuwe kodes te kry, hulle gaan definitief hulle prosedure by die hek moet verander om die meer kliëntvriendelik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla K
Gesin met klein kinders

Was lekker

Mooi huis met ’n mooi uitsig, die huis is net koud. Verwarmers in vertrekke sal gaaf wees vir kouer seisoene. Netheid kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khetho N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khetho N
Gesin met klein kinders

Tranquility.

The location and security of the place is exceptional. I'd go there every holiday if I could.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell J
Gesin met klein kinders

Our stay was relaxing, comfortable with all our needs catered for. The owner was so helpful and assisted us whenever the need arises.

Definitely, will book again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Traleeweg 8, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1RmCDaP7spFFoGliTUdlsJPVJuClBIYMhgEB9NTj4lRVkdstBi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 8 Ballybunion Close St Francis Links 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -34.161696814463 24.807748151226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem