Ironstone Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ironstone Cottage bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte kothuis wat op 'n organiese beesplaas net 12,5 km buite die geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Dit is ideaal vir rustige plaasverblyf met maklike toegang tot die dorp se geriewe.

Ironstone kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 kamers, elk met hulle eie badkamer. Die kothuis het WiFi, lugversorging, 'n kaggel in die sitkamer, en daar is 'n kombuis. Gaste het ook toegang tot 'n plonspoel en 'n vuurput buite.

Die omliggende landskap is prentjiemooi en dis ook ideaal vir doendinge soos bergfietsry, voetslaan, sterrekyk, voëlkyk en fotografie. 'n Kaart met aanwysings vir stap- en fietsryroetes sal voorsien word. Let wel dat 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig word om die plaas te bereik.

Daar is beperkte selfoonsein by die kothuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Ironstone Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ironstone Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za