Randburg Akkommodasie by Isabel's Guest House | LekkeSlaap
+28

Isabel's Guest House

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premierslaan 9 , Windsor-Wes, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Isabel's Guest House bied B&B in Windsor-Wes, Randburg. Dié gastehuis is net 100 m vanaf Beyers Naude-rylaan, wat die hoofweg is wat na Johannesburg se middestad lei.

Daar is 8 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n badkamer wat gedeel word. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie. Ontbyt word in die eetarea bedien waar aandete teen ekstra koste gereël kan word.

Die gastehuis het ook 'n swembad en veilige parkeerplek. Isabel's Guest House is naby Heathway Centre, Cresta Winkelsentrum, Randpark Gholfklub en ander geriewe in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.3 uit 5van 3 resensies vir Isabel's Guest House
Netheid
1.0/5
Diens
1.3/5
Ligging
1.7/5
Veiligheid
1.7/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Premierslaan 9 , Windsor-Wes, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premierslaan 9 , Windsor-Wes, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA527LXTkBPY4wN86lHWyZDIzEAo3zyj9Lk1aabOEoULUdYtxR6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 3 5 1 2 9 Premiers Avenue Windsor West 2194 Gauteng 086 999 0018 11:00-23:00 10:00 -26.12632 27.96874
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za