Somerstrand Akkommodasie by Isango Gate Boutique Hotel and Spa | LekkeSlaap
+29

Isango Gate Boutique Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 23, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Isango Gate Boutique Hotel and Spa bied rustige, pragtige verblyf met Afrika-Zen-tuine, 'n oopplan-dekarea, aardse kleure, moderne lyne en stylvolle dekor en 'n kalmerende see-atmosfeer. Dis werklik die ideale plek om weg te breek van die stad se gedruis. Hierdie wonderlike wegbreekplek is geleë in die stil voorstad Summerstrand in Port Elizabeth en baie naby aan een van die mooiste strande van die omgewing.

Elk van die 10 smaakvolle suites is toegerus met moderne tegnologie, internet, gehalte linne en luukse geriewe. 8 Suites het privaat balkonne en bied see-uitsigte. Geriewe in die kamers sluit in: koninggrootte-beddens, DStv, lugversorging, WiFi en yskassies met voorraad.

Die Nlovu Sinazo Bar en die Penda Pendu Restaurant kyk uit oor die pragtige randvloei-swembad. Die Ndlovu Sinazo Bar bied smullekker ligte etes, verfrissende mengeldrankies en glase wyn. Die Penda Pendu Restaurant, wat in Shona "saam in ons huis" beteken, beskik oor 'n gaskaggel waar gaste egte Suid-Afrikaanse maaltye kan geniet met internasionale flair. Die disse word natuurlik gekomplementeer deur die beste plaaslike, internasionale en skaars wyne.

Met ons spa op die perseel kan jy ontspan en gepamperlang word. Rus jou spiere en verlos jou lyf van gifstowwe. Of oefen in ons toegeruste gimnasium en geniet die randvloeiswembad.

Ons Mvumelwano Konferensiesentrum kan tot 50 afgevaardigdes akkommodeer. Die sentrum is toegerus met die nuutste tegnologie en dis die ideale venue vir sakelui, spanbougeleenthede of ander gebruik. Geleenthede wat by jou behoeftes aanpas kan gereël word, bv. eksklusiewe etes, mengeldrankie-funksies of middagtee's.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Isango Gate Boutique Hotel and Spa
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Bournemouth-laan 23, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 23, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMjM1YWUzLTVkOWUtNGQ0ZS1iZTc4LWE2OGFkMjU3NGZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 23 Bournemouth Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.989938177358 25.672024637461
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za