LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Isibaya Guest Lodge | LekkeSlaap
+19

Isibaya Guest Lodge

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krewelkring Meerensee 149, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Isibaya Guest Lodge is in 'n stil, pragtige en veilige woonbuurt in Meerensee, Richardsbaai.

Verblyf by Isibaya Guest Lodge word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Al die kamers het 'n yskassie, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en die swembad. Daar is ook 'n kontantkroeg, 'n gimnasium en konferensiegeriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Isibaya Guest Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Krewelkring Meerensee 149, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krewelkring Meerensee 149, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFEwdAgt8954k5Hbcu3NdrlflPw2Mdv7GkCQ7h6iaueUILs2WrF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 149 Krewelkring Meerensee Richards Bay 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -28.78258739834 32.113410202551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!