by Isilwane Bush Camp | LekkeSlaap
+9

Isilwane Bush Camp

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 20, , Dinokeng Wildreservaat, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 200 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Isilwane Bush Camp is 'n Groot 5-lodge in Gauteng wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n privaat wegbreek met selfsorg-verblyf naby Pretoria en Johannesburg. Hierdie lodge is in die Pride of Africa Wildreservaat, wat in privaat besit is, geleë. Die Pride of Africa Wildreservaat is deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat

Verblyf is beskikbaar in 3 chalets en 'n gesinskamer wat geskik is vir 16 gaste. Elk van die 3 chalets is geskik vir 4 gaste en spog met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamer het 4 enkelbeddens en deel 'n badkamer met die chalets. Al 3 chalets en die gesinskamer kan saam bespreek word.

Let wel dat die minimum aantal gaste 8 is aangesien die kamp as 'n geheel bespreek moet word.

Die sitarea het 'n slim-TV, DStv en gratis WiFi.

Daar is 'n swembad, parkeerplek en 'n braai-area op die perseel. Aktiwiteite sluit die Groot 5, wildritte, fietsry, voëlkyk en wildkyk in.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, visvang en begeleide staptogte in.

Slaapplek

’n Bespreking by Isilwane Bush Camp sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Isilwane Bush Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Unit 20, , Dinokeng Wildreservaat, 0040, Gauteng
  • Gaste dink Isilwane Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 20, , Dinokeng Wildreservaat, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZDA2NGFiLTFlOTYtNDVjNy04ZDNjLTQyMjUzYWZiNmFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200  per nag, vir 16 mense 12 5 1 5 Unit 20 Pride of Africa 0040 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.321534128888 28.38352808376
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem