LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Isimuku Cottages | LekkeSlaap
+24

Isimuku Cottages

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Isimuku Cottages is in 'n veilige kompleks in die klein plaasdorp Malelane. Dié dorp is naby die Krugerwildtuin se hek en is ideaal vir dagbesoekers aan die park.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. Dié oopplan-eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed vir 1 kind. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort in elke eenheid. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en gasstoof toegerus. Daar is 'n braai op die stoep. Daar is ook 'n luukse kamer met 'n privaat badkamer en stoep.

Ander geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die omgewing bied 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en doendinge soos voetslaan, wildritte en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Isimuku Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Geelhaakstraat, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Isimuku Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16db49f98ef511193915a3f8b2e492124b5e656fd985683f60a178030484daeca4a3a3a9c9cdd4b1e879d1ce98e3805a34f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.469268458568 31.554099658528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!