Kosi Bay Lake House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3RHV+P2C, KwaMazambane, 3973, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Kosi Bay Lake House is in KwaMazambane, Kosibaai, en is 'n privaat woning wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is in die kuswoud en direk langs die wildreservaat, en ideaal vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n rustige en afgesonderde toevlugsoord.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n gemaklike sitarea. Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met oorgenoeg meubels en 'n plonspoel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder het die huis 'n boma-area met buitesitplek omring deur bosveld. Die huis is naby Kosibaai-mond en Eerste-meer, wat die ideale plek is vir visvang en swem.
Slaapplek
’n Bespreking by Kosi Bay Lake House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- 3RHV+P2C, KwaMazambane, 3973, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3RHV+P2C, KwaMazambane, 3973, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom