LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Island Club 411 Portofino | LekkeSlaap
+12

Island Club 411 Portofino

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bank-laan 2, Portofino G19, Island Club, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Island Club 411 Portofino is in Century City in Kaapstad en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Island Club 411 Portofino sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Island Club 411 Portofino
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • North Bank-laan 2, Portofino G19, Island Club, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island Club 411 Portofino het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bank-laan 2, Portofino G19, Island Club, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz8V8XBfPz5SU8QFgq8hbvMprNx8qRvfwKVhCidaPoneZaBN9EY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 2 North Bank Lane, G19 Portofino, Island Club Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8929223 18.5079341
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!