Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Escape

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Jan van Riebeeck en van Niekerk, Sedgefield, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Island Escape bied luukse selfsorgverblyf aan die oewer van Swartvlei in Sedgefield. Dis naby strande, restaurante, winkels, banke en ander geriewe.

Island Escape is op 'n groot waterfront-erf geleë en grens aan die gewilde Oats Market wat op Saterdae oop is. Die eiendom is meer as 23 hektaar groot en grens aan Swartvlei waar gaste watersport kan beoefen, vir wandelings gaan en voëlkyk. Daar is ook 'n skeepshelling naby die eiendom.

Verblyf word in eksklusiewe en volledige selfsorgwoonstelle gebied en elkeen het 'n terras met 'n panoramiese uitsig oor die vlei en op die berge. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Sateliet-TV en gratis WiFi word voorsien.

Daar is ook braaigeriewe buite en parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Island Escape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johnsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hoek van Jan van Riebeeck en van Niekerk, Sedgefield, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Jan van Riebeeck en van Niekerk, Sedgefield, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaSE78iD4tQ1D1wbySfRr5oTdxsnoQeOpEMH50VczTdK2709gz9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Corner of Jan van Riebeeck and van Niekerk Sedgefield 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.015964021468 22.774706892941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem