Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Nest

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Gael Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Island Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Arno D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Gesin met tieners

Pragtige dorp en eiland. Baie rustige en stil omgewing. Mooi natuurskoon.

Ons het heerlik gebly. Die blyplek is geleë in 'n stil en rustige omgewing en is met mooi natuurskoon omring. Die eiland is 'n lekker bestemming indien 'n mens wil ontspan en rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and pretty.

Gael was a very hospitable and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, spacious and clean.

Very helpful and the accommodation felt at home, very safe and comfortable, host is extremely helpful and close to town but still away from it all. I would highly recommend it and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was the most awesome break we've had in a long time.

The situation is perfect - close to the lake's shore on one side and close to the nature reserve/dog park on the other. Our dog loved her stay, and so did we. Some really nice restaurants on the isle as well made it a pleasure. My wife said it was her "happy" place and wanted to go again. As our last holiday together, it was fantastic and I will always treasure our time there. Gael is friendly and helpful. I would highly recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic surroundings on Knysna Leisure Island.

Gael was a friendly, helpful host, thank you! Beautiful and tastefully decorated apartment. Loved that we could bring our furbaby with and the long walks along the lagoon were thoroughly enjoyed. Close enough for sightseeing without the hustle and bustle of being in town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, pragtige woonstel, perfek.

Ek sal Island Nest vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect setting, great attention to detail and everything you need.

Peaceful, close to the beach and lovely walks. Will definitely be back again. Well worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Eenheid is ruim en het vir seker alles wat jy nodig het. Goed toegerus vir selfsorg en baie netjies en skoon! Gael is aangenaam en gaan uit haar pad uit om dit aangenaam te maak. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, beautiful setting, well equipped, walking distance to beach and restaurants, easy drive to Knysna.

This is a perfect getaway for 2 if you want space to unwind, rest and do want you to want to do, when you want to do it. Our host was available but unobtrusive. Various great spots on the Island within easy (flat) walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Island Nest se terugvoer

Thanks for great review Mark.

Island Nest
Helga V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, sal beslis weer gaan.

Island Nest is veilig. Stapafstand van die meer. Pragtig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yu J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yu J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite, neat and comfortable.

Beautiful house and enough facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katie R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katie R
Gesin met klein kinders

A lovely apartment on the beautiful Leisure Isle.

It was great to be able to have our dog with us and we really enjoyed walks around the island. Not too sure why the extra cleaning fee after departure is a requirement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Island Nest se terugvoer

Hi Katie, glad you enjoyed your stay at Island Nest.
The cleaning fee post let is to cover the cost of paying a domestic worker after your departure to clean the apartment and wash all the linen you have used.
Kind regards,
Gael

Island Nest
Gys S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay indeed.

Island Nest is well situated. The accommodation is neat and clean. I will stay there again if I am in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estne E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en die woonstel was goed toegerus en die buurt is veilig en stil.

Leisure island is absoluut fantasties en sentraal vir gholfliefhebbers, naby Knysna gholfbaan sowel as Pezula gholfbaan. Ideaal vir 2 persone wat vakansie kom hou en die omgewing wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mart O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mart O
Gesin met tieners

Gerieflik gebly, baie rondgery en bowenal baie lekker geslaap!

Ons was aangenaam verras oor hoe mooi, netjies en goed toegerus die gastehuis was. Ons is hartlik ontvang en afgesien en sal graag weer by Island Nest tuisgaan. Die ligging is baie goed, net 'n kort stappie na die strand en tuine van Leisure Isle en die rit na die Heads, dorp en waterfront was ook nie te ver nie. Die bed by die gastehuis het lekkerder geslaap as my eie ─ 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Island Nest se terugvoer

Thanks Anna-Mart for your good review.

Island Nest
Kerry S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phenomenal.

Amazing and relaxing and out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Island Nest se terugvoer

Thank you guys.

Island Nest
Lenette M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette M
Enkelreisiger

Brilliant.

Island Nest is an amazing place to stay. It’s a beautiful flat with everything you can wish for. It’s light and airy with a lovely balcony to relax on. The surrounding area is so peaceful and safe. Everyone is walking their dogs and cyclists are safely cycling around. Gael is a wonderful host. Loved my stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Island Nest se terugvoer

Thank you Lenette, it was wonderful having you to stay. Do come again soon!

Island Nest
Marike G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike G
Gesin met tieners

Heerlik om te bly.

Island Nest is geleë op Leisure Island en om die draai van die lagoon se strand wat uitkyk op die bekende Knysna Heads. Die eienaar, Gayle, het lank voor ons aankoms reeds reëlings getref vir die sleutel en het ons ook vriendelik ontvang. Ons blyplek was smaakvol gemebuleer met skoon linne en handdoeke. Die kombuis het alles wat jy kan nodig kry. Die volle DStv-pakket en WiFi is ook beskikbaar. Ons het heerlik hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornely-weg 16, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZjcwNmFmLWZlMmQtNDhlYS1hODc2LWI0NmI0MDZiNmU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 16 Thornely Road Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063667845014 23.054055869579
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem