Island View F5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Island View F5 is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Alhoewel die see nie van die woonstel af gesien kan word nie, is dit slegs 100 m van die strand af. Rook is verbode in die eenheid.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is op die eerste verdieping en daar is nie 'n hysbak nie. Daar is 2 dubbelkamers en die leefarea bied ook 2 enkelslaapplekke. Die badkamer beskik oor 'n bad, stort en die hoofslaapkamer bied ook 'n stort en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met volle DStv in die sitarea en braaigeriewe buite. Houtskoolvure word toegelaat. Gratis WiFi.

Gaste het veilige parkeerplek in die kompleks vir 1 voertuig. Rook is verbode in die woonstel en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Melkbosstrand is teen die Weskus, 26 km van die Kaapse middestad af geleë. Melkbosstrand het lieflike strande met ongelooflike uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland in die verte.

Slaapplek

'n Bespreking by Island View F5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Island View F5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za