Island View Self Catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Island View Self Catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Bay View, 'n stil woonbuurt in Hartenbos. Daar is verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfrontwaterpark, fantastiese ontspanningsgeriewe en walvis-, dolfyn-, en robkykgeleenthede. Hartenbos bied die ideale somervakansieoord.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is vir selfsorg toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook binnebraaigeriewe en veilige parkeerplek.

Buitemuurse sport is veral gewild in Hartenbos. Besoekers kan visvang, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef geniet. Die ATKV-vakansieoord het rekreasiegeriewe soos 'n verhitte swembad, mini-gholfbaan, tennisbane en 'n rolbalbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Island View Self Catering Apartment sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Island View Self Catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za