LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Isle La Breeze Guesthouse | LekkeSlaap
+16

Isle La Breeze Guesthouse

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Den Haagstraat 8, Die Heuwel, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Isle La Breeze is 'n bekoorlike B&B in De Heuwel, Witbank. Die gastehuis is georiënteer rondom gesinne en is alombekend vir die persoonlike gasvryheid en gerieflike ligging. Ons hou daarvan om saam met ons gaste te kuier en hulle met integriteit te behandel.

Die kamers is in skakerings van wit en blou-groen versier. Daar is 1 "executive"-kamer en 6 standaard-dubbelkamers. Daar is privaat ingange by 5 van die kamers. Al die en suite-badkamers het net storte. Al 7 kamers het platskerm-TV's en DStv-hotelpakket. Daar is koffiestasies, gratis toiletware en al die kamers het lugversorging.

'n Heerlike, gesonde Engelse ontbyt word elke dag bedien. Daar is ook 'n smaaklike aandete beskikbaar. 'n Veerpyltjiebord en tennisbaan is beskikbaar. Gaste kan afkoel in die swembad en langs dit ontspan. 'n Jacuzzi is beskikbaar vir kouer dae indien gaste vooraf reëlings tref tussen 16:00 - 18:00 en 19:00 - 20:00. WiFi-toegang is beskikbaar en onderhewig aan regverdige gebruik. Daar is ook kragreserwes en watervoorrade beskikbaar in geval van onvoorsiene omstandighede. Veilige parkeerplek word voorsien op die perseel..

Highveld Winkelsentrum, restaurante, banke, rolprentteaters, die casino en gholfbaan is omtrent 4 km van Isle La Breeze Guesthouse af. O.R. Thambo Internasionale Lughawe is net 125 km hiervandaan.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Isle La Breeze Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Den Haagstraat 8, Die Heuwel, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink Isle La Breeze Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Den Haagstraat 8, Die Heuwel, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MGZhZjA5LTJkODgtNDczOS04MTI0LTExYjQ5MDhkNjZiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 8 Den Haag Street Die Heuwel 1035 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.864712157371 29.235802504299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!