Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isle of Serenity

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caesar-weg 1362, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Isle of Serenity bied gerieflik selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis wat ontwerp is vir gemak, ruimte, privaatheid en vermaak. Die huis is in die oulike dorpie Pringlebaai geleë, en word deur beide Eskom en sonkrag aangedryf om ongerief tydens beurtkrag te vermy.

Die huis bied uitsigte op die berg vanaf 2 groot buitedekke, 1 op die onderste verdieping en die ander op die boonste verdieping. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en het 'n slaapbank in die onthaalareas. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n privaat sitarea, 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n groot, privaat dek wat na 'n braai-area lei waar gaste kan eet en die berguitsig kan geniet. Hierdie kamer is op die grondverdieping.

Die ander 2 slaapkamers is op die boonste verdieping. Die 1 kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea is op die grondverdieping en lei na 'n onthaalarea met ekstra eetplek. Daar is 'n stel trappe wat lei na die boonste verdieping met 'n sitkamer, eetplek vir 4 en 'n groot buitedek met 'n braai-area en eetarea wat 'n gedeeltelike uitsig oor die see en sonsondergang bied.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Die ruim onthaalarea onder bied gemaklike sitplek en 'n kroegarea. Die huis het 'n slim-TV met Netflix, WiFi en 'n DVD-speler, 'n biblioteek met DVD's, 'n CD-speler met 'n verskeidenheid CD's en verskeie speletjies vir volwassenes en kinders. 'n Ysmasjien is beskikbaar. Gaste kan 'n gratis bottel wyn en sjerrie geniet. Daar sal ysblokkies in die vrieskas wees.

Skaduparkeerplek is beskikbaar vir maksimum 2 voertuie. Die perseel kan ongelukkig nie ekstra voertuie akkommodeer nie. Let op dat daar nie 'n heining om die perseel is nie en dus nie vir troeteldiere geskik is nie.

Die huis is naby plaaslike winkels, restaurante en strande. Dit is die ideale basis om dit wat die Overberg bied, te verken. Dit sluit in strande, staproetes, wandelinge, berge, fynbos, wild, wingerde, kunsgalerye en die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuin.

Pringlebaai vorm deel van die Kogelberg Biosphere Reserve wat 'n tuiste vir diere soos bobejane, ystervarkies en muishonde bied. Die huis is ingerig om te verhoed dat bobejane kan inkomen gaste moet asb. by bobbejaanbewustheidsreëls hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Isle of Serenity sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Isle of Serenity
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Samantha Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Caesar-weg 1362, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Isle of Serenity het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caesar-weg 1362, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181fbafb7322b3a7d9dc7f83195f329f4dc30d26b736ee1ee5f43c49210188724799eba1e03124bfd12a779af316394c8810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 1362 Caesar Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.347095501677 18.848251953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem