Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isola Bella

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hart Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Isola Bella se Italiaanssprekende gasvrou, Marissa, sien daarna uit om jou hartlik te verwelkom! Hierdie luukse villa is geleë op Leisure Isle, teen die water en het 'n lieflike uitsig oor Knysna se strandmeer. Die strand is letterlik op jou drumpel en jy kan rustig staan en kyk hoe die gety verander soos wat dit deur die Knysna Koppe vloei.

Sogno, Acqua en Luce is 3 pragtig gemeubeleerde kamers waarin gaste luuks en gerieflik kan tuisgaan. Elkeen van die kamers front noord en het 'n en suite-badkamer. Lo Studio is 'n selfsorg-eenheid met 'n volledig toegeruste kombuis, dubbelbed, HD platskerm-TV (met satelliet-koppeling) en 'n aparte badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak.

Leisure Isle is 'n klein eilandjie in die middel van Knysna se reuse strandmeer. Hierdie eiland se ligging is ideaal vir avontuurlustige besoekers en vakansiegangers wat net 'n bietjie wil ontspan. Doendinge: visvang, stap, gholf, bospaadjies, branderplankry en swem! Gaste kan gerus ook 'n draai gaan maak by al die interessante winkeltjies en nabygeleë restaurante wat voorsiening maak vir 'n groot verskeidenheid kulinêre voorkeure.

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Isola Bella
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 21 Hart Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Isola Bella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hart Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d7fc0aade4a2a0ae7044f72f3673ff4053b3a2f374136eb58f5dc124b2257fcd7c7ea8c7d83cc157ff82f6d006d63599123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 21 Hart Road Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.070826775033 23.061775267124