Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isola Bella

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Isola Bella
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wilhelm L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek en Leisure Eiland is 'n idilliese plek om te bly.

Pragtige skoon kamer, ligging is fantasties en die gedeelde kombuis en sitarea is ook netjies en skoon as jy dit wil gebruik. Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice quiet area - relatively close to everything - beautiful house.

Although we say yes above, the fact that we did not have a sea view overpowers the fact that it is a well-situated place with a nice room, etcetera. Coming from the arid inland, it's the last thing one wants - to be surrounded by outside walls - not allowing a view. We chose the accommodation out of 5 possible options due to the cover picture?! So, if you want a view - please make certain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Isola Bella se terugvoer

Dear Elize,
Thank you for your review. I'm sorry that you misunderstood your booking. If I had a room available upstairs, I would have upgraded you with pleasure. Take care.
Warm regards,
Marisa.

Isola Bella
Reneir J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneir J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis met die beste uitsig, perfek geleë binne stap afstand van alles af.

Ons het heerlik gebly en die ligging en omgewing was prentjie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gb J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gb J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan beslis gewoonte-gaste word! Die ligging en uitsig is absoluut uitstaande!

Ek glo nie daar is 'n gastehuis iewers in Suid-Afrika wat 'n mooier uitsig het nie! Die kamer was sprankelskoon en baie goed toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons sien julle volgende jaar weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en ligging!

Sal beslis aanbeveel. Marisa en haar mense is baie hulpvaardig en vriendelik. Leisure Island is ook 'n puik ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E
Gesin met tieners

Wonderful, beautiful and peaceful.

Marisa was the perfect host. We enjoyed our stay thoroughly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en luuks.

Luuks en bederf. Kamers so gerieflik. So vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons besoek was gedurende 'n naweek en die baaiers het verskriklik geraas en toeters gedruk.

Die bestuur kon weens persoonlike omstandighede nie tuis wees en ons moes op ons eie regkom. En daar was geen verwysing in advertensie dat dit naweke raserig kan wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde, ons kon nie ry net en het sommer langer gebly.

As die ligging 7 sterre kon kry, het ek dit gegee. Die ongelooflike skoonheid as die son sak oor die water en hoe die lig verander, reg deur die dag, sal ons weer en weer laat terug kom. Marise is ongelooflik vriendelik en gasvry en haar gastehuis is pragtig. Dit is naby alles en ek wens ek kan die hele huis huur oor 'n Desember akansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie Elisabeth G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie Elisabeth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stunning place.

Marisa is a perfect host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxuriously beautiful stay with friendly host!

Our bedroom was on the sunny side which was wonderful in winter. Our host Marisa was very friendly and accommodating. The room and bathroom were very clean and stylishly decorated. Leisure Island was great to walk on and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Bestuurder/eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan L - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb accomodation, superb view.

Great place to stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Isola Bella se terugvoer

Thank you for your review. I appreciate it, as it is important to me that I provide you with value and a memorable stay.

Isola Bella
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hart Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d7fc0aade4a2a0ae7044f72f3673ff4053b3a2f374136eb58f5dc124b2257fcd7c7ea8c7d83cc157ff82f6d006d63599123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 21 Hart Road Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.070826775033 23.061775267124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem