Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Itaga View

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis wildrit vir die duur van u verblyf vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 300 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Itaga View is 'n selfsorg-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat en bied slaapplek aan 12 gaste.

Dié dubbelverdieping-huis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 4 badkamers, 'n gastetoilet, kombuis en leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens wat bymekaar gestoot kan word en dan dien as 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad, 'n wasbak en 'n toilet en daar is 'n buitestort. Linne en handdoeke word voorsien. Twee ekstra dubbelbeddens is in die solderarea beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank of om die etenstafel geniet. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die sitarea op die eerste verdieping lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die reservaat, of gaste kan lekker voor die kaggel ontspan. Die grondverdieping het ook 'n kaggel en lei na 'n stoep.

Daar is 'n vuurput, braai-area, Jacuzzi, pizza-oond en 'n plonspoel waarin gaste kan afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die reservaat het 'n wildrit-voertuig beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag. Dit sluit petrolkoste in. Sou gaste 'n begeleide wildrit vereis, kan dit by die gasvrou versoek word.

Die oord spog ook met geriewe en aktiwiteite soos wildritte, perdry en wildkyk, boogskiet, tennis, putt-putt asook 'n verhitte en koue-swembad en 'n buitelug-spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Itaga View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Itaga View
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 204

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Itaga View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e619b2bf548bd067f0bbd586b7e7da9ac324cb2f470aad5a6301e93041f954eb51fa77082d523db279fe5bcb9eaac3ca03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 14) 25 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.825088753533 28.049976804816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem