Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaba Falls Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Ithaba Falls Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Henriette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjie en pragtige uitsig.

Bespreek vir verblyf vir troue in die omgewing. Netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udette K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K
Enkelreisiger

Gerieflike gastehuis vir 'n besigheidsreisiger.

Ithaba se kamers is baie goed ingerig met beddens wat lekker slaap. Hulle etes is werklik baie lekker voorberei. Hulle personeel is vriendelik en behulpsaam. Ek het regtig lekker gebly en sal weer daar bly. Ek was ook baie dankbaar dat hulle generator aangekom het tydens loadshedding sodat ek nie heel aand in die donker moes deurbring nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbe V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbe V
Gesin met tieners

'n Heerlike rustige wegbreek van niks doen.

Vir 'n wegbreek om net te sit en ontspan, is hierdie die perfekte plek. Die kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hestie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie C
Besigheidsreis

Prentjiemooi blyplekkie met die beste kos.

Die kamers is regtig baie mooi en netjies, die uitsig op die berge na 'n lang dag is verskriklik mooi, die rustigheid daar met die diere wat orals rondloop is regtig lekker, maar die kos was die beste, elke aandete is so goed voorgesit gewees, kleurvol, sappig en smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike plek om batterye laai!

Ons het 'n rustige wegkomkans gesoek en dit beslis hier gekry. Die mooi omgewing en die natuur rondom ons was 'n lekkerte! Dit was heerlik om ons oor niks te bekommer nie, en regtig tyd saam te kon spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fourita K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fourita K
Besigheidsreis

Pragtige plek in 'n baie mooi omgewing.

Baie moeite word gedoen. Die plek is ook pragtig en personeel en eienaar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf in 'n pragtige natuurskone omgewing.

'n Baie besondere gastehuis in 'n mooi omgewing. Die gehalte van die diens, die kos, die kamer en die res van die gastehuis vergelyk goed met die van tophotelle - nie net in SA nie, maar met die van reg oor die wêreld. Werklik puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ithaba Falls Guest Farm se terugvoer

Baie dankie julle, dit was lekker om julle hier te hê.

Ithaba Falls Guest Farm
Joanet B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, profesioneel, mooi omgewing, rustig en vriendelike personeel.

Kamers lyk net soos foto's, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ithaba Falls is geleë in n pragtige omgewing waar ontspanning maklik geniet word in 'n gerieflike en netjiese kompleks.

Ithaba Falls ligging puik met berg-uitsig. Ongewone, maar praktiese ontwerp van onthaal-area. Smaaklike maaltye. Ruim verblyf-area bied smaaklike en gerieflike ontwerp. Rustige swembad-area. Natuurryk - berge, waterstrome, planteryk, breedvoerige voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ithaba Falls Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Ithaba Falls Guest Farm
Samuel J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very quiet and nice.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ithaba Falls Guest Farm se terugvoer

Thank you, Samuel.

Ithaba Falls Guest Farm
Shawn B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, was heel verras.

Het lekker rustig daar gekuier, lekker ontbyt. Sal weer daar bly as daar weer 'n geleentheid is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoff M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome visit.

Wow, breathtaking views. Accommodation deserves 10 stars. Relaxed atmosphere. 10/10 for cleanliness. Can't wait for our return visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil I - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil I

Die ontvangs en gasvryheid was fantasties.

Die tyd by Ithaba Falls was fantasies. Sal dit goed aanbeveel. Ek sal definitief weer daar inboek tydens my volgende besoek aan die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Enkelreisiger

Wonderful!

On arrival at Ithaba Falls, I was welcomed and made to feel at home. The room allocated was to my expectation and the personal contact by the owner, her kids and staff was outstanding. The view from the patio was " out of this world". I Will return to the establishment again. Well done on a brilliant guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R37, Plaas L59, Burgersfort, 1150, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMzNlMmI1LTVjYzctNDJmMC1iMmMyLTBjYTU3ODYxYTNmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R37 Farm L59 1150 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -24.884166666667 30.321388888889