Ithaca 18

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ithaca 18 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Ithaca-kompleks naby Manaba-strand, verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Ithaca 18 is 'n enkelwoonstel/oopplan-ateljee met slaapplek vir 2 gaste. Die oop area het 'n dubbelbed, TV en 'n plafonwaaier. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring. Die badkamer het stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.

Die Ithaca-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n klimraam vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Ithaca 18 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ithaca 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R430 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za