Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaca Holiday Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dylan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Ithaca Holiday Apartment
Netheid
3.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Gesin met tieners

Was baie lekker sal weer gaan. Dylan was ook 'n baie goeie gasheer.

Baie lekker gebly. Airconditioning moet net reggemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandile M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandile M
Gesin met tieners

It was very nice but on the day of checking out the owner said at 08:30 there will be a girl who is going to clean, so we could not tidy up before we left because other guests were waiting to check in.

So we were not happy about that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yenzi S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yenzi S
Saam met vriende

Perfect.

My stay was amazing. I would definitely go back again. The host was very helpful, such a wonderful human being.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryldene E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cheryldene E

Ithaca het ons teleurgestel.

Ithaca was vir ons nogal teleurstellend. Eerstens is daar nêrens melding gemaak dat daar 'n magdom trappe is en nie senior citizen vriendelik is nie wat beteken ons het baie gesukkel om my ouers van 70 op en af die trappe te kry wat weereens beteken het dat hulle soms as ons uitgaan maar net gekies het om tuis te bly. Tweedens kort die eenheid baie aandag. Die verf dop orals af, daar is orals mufkolle en die plek het 'n baie onaangename reuk a.g.v. al die muf en alles wat toe staan. Derdens was van die skottelgoed vuil, die afdrooglappe kon ons nie gebruik nie want dit was vuil en het gestink en die handehanddoek in die badkamer nog tandepastamerke op gehad. Vierdens kon ons nie die hoofslaapkamer se hangkaste gebruik nie omdat dit net te erg gestink het. Die stoep was omtrent die lekkerste gedeelte van die plek. Ek kla nooit oor die plekke op die webtuiste nie omdat ons nog altyd goeie ondervindings gehad het maar die was definitief nie die prys werd wat ons betaal het nie en sal ek nooit weer van die plek gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met vriende

Baie lekker woonstel.

Sitkamermuur kort bietjie aandag. Baie damp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA825b60433410c0b734a43ae14bc4780a39b6d381abccc75370731dbf075c40309be36ec428a99e71ece5496956eaf3af3966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 Manaba Beach Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.854150682748 30.378384201818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem