LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Itongasi Holiday Flat 28 | LekkeSlaap
+10

Itongasi Holiday Flat 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kinderstrandstraat 1, Glenmore Beach, Munster, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Itongasi Holiday Flat 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Glenmore Beach, Port Edward. Die kompleks is aan die oewer van die Tongazirivier geleë en is lekker naby die hoofstrand.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n slaapbank wat 2 kinders kan akkommodeer.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, wyn-yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en dit lei na 'n balkon.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, speletjieskamer met 'n pool-tafel en 'n tafeltennisblad, en onderdakparkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit gholfklubs, natuurreservate, plase, strande, die Wild Coast Casino en historiese besienswaardighede in.

Slaapplek

’n Bespreking by Itongasi Holiday Flat 28 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kinderstrandstraat 1, Glenmore Beach, Munster, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kinderstrandstraat 1, Glenmore Beach, Munster, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXiM0eG6tAXrxFSU6kxQfIQ9MylJHhtEja449cC87xwY9knKi8N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 1 Kinderstrand Street Glenmore Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-17:00 09:00 -31.011717326082 30.255806282452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!