Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Itongasi Holiday Flat 28

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Maruschka Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 11

Maande gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Itongasi Holiday Flat 28
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Sal weer oor bly by Itongasi Holiday Flat 28, sal aanbeveel.

Ongelooflik lekker gebly, wel toegerus met alles wat jy benodig. Klientediens was 110%. Eenheid was skoon en netjies met maklike toegang tot die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer

Baie dankie, Johan, vir die mooi review. Julle is altyd weer welkom en ons hoop die volgende keer gaan nog lekkerder wees.
Dankie vir julle ondersteuning.
Groete

Eon Du Toit

Itongasi Holiday Flat 28
Jacques B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met tieners

Awesome memories.

Vreeslik lekker gebly. Baie mooi uitsig. Nie ver van die see. Sal hom definitief weer huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer

Baie dankie Jacques, dit was 'n groot plesier en dankie vir julle ondersteuning. Julle is enige tyd weer welkom. Dit is altyd vir ons so lekker om te weet ons gaste bly lekker. Dankie vir die mooi terugvoer.

Mooi dag verder.

Groete
Eon
Eienaar

Itongasi Holiday Flat 28
Carolyn W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn W
Gesin met klein kinders

Fantastic views, comfort and location.

Communication beforehand was very good, and the office is available to help with anything you need, as well as provide advice. The view is fantastic, and the apartment is well located for beach access. There is a laundry, and you can also have laundry done for you - very convenient for a long stay. Rubbish bins and apartments are cleaned daily, which is great. The kitchen was extremely well-equipped, and the apartment is very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart L
Gesin met klein kinders

Fantastic hospitality, very safe and secure with amazing views.

Highly recommended if you going to the Port Edward area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer

Hi Stuart
Thank you soooo much for the lovely review. Look forward to seeing you all again next time you're in the area. Keep well and enjoy your family. Regards Isolde, Eon and Leana

Itongasi Holiday Flat 28
Gerrit D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies.

Baie mooi woonstel. Netjies en skoon met alles wat jy benodig. Ongelooflike uitsig. Isolde baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer

Baie dankie Gerrit vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te sien. Mooi jaar vir julle.

Eon en Leana du Toit

Itongasi Holiday Flat 28
Carina R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike seevakansie met pragtige uitsig.

Die eenheid het alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike vakansie. Die uitsig is ongelooflik mooi en die strand binne stapafstand. Ek sal Itongasi beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer

Hi daar Carina baie baie dankie vir jou pragtige resensie en dat jy moeite gedoen het om vir ons een te stuur. Julle is altyd weer welkom hier. Groete en mooi bly

Itongasi Holiday Flat 28
Dee P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dee P
Gesin met tieners

We had a wonderful stay at Intongasi with the most spectacular views and great customer service.

The flat is tastefully and comfortably furnished with absolutely breathtaking views!. The kitchen is fully kitted and even has a dishwasher; which is very convenient for a family stay. I highly recommend the holiday flat for people looking to get away from the hustle and bustle! Isolde and Louis are just wonderful managers and go above and beyond to ensure a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer

Dear Dee, Thank you so much for this wonderful review. We look forward to seeing you all here again. God bless and keep well.

Itongasi Holiday Flat 28
Elka M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elka M
Gesin met tieners

Very comfortable.

All that was needed was available. Water was a problem but manageable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik! ''Home away from home!''

Baie mooi, netjiese plek! Uitsig pragtig! Opsigter vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer

Baie, baie dankie Marietjie. Julle was ook model gaste. Sien julle graag weer.

Itongasi Holiday Flat 28
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kinderstrandstraat 1, Glenmore Beach, Munster, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e50a81b6d127f01000a0ecdaba37887df01ee2f000892600e7f5d2759a0712ba9f07fa9a6763571adbbb63851315b14df82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 1 Kinderstrand Street Glenmore Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -31.011717326082 30.255806282452
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem