Its Anners

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Its Anners is 35 km noordoos van Pretoria en 30 km vanaf Cullinan in die privaat Leewgedacht-bewarea wat aan die Dinokeng Wildreservaat se mees suidelike punt grens, geleë.

Dié instansie is op 'n 1500 hektaar-privaat wildplaas geleë. Die gastehuis word omring deur 'n rustige omgewing met groot bome, groen grasperke en 'n oorvloed blombeddings.

Dié kunstige gastehuis bied iets anders binne en buite. Daar is 5 kamers wat uniek versier is en na die 5 elemente vernoem is. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, waaiers, donsduvets en 'n en suite-badkamer.

Verder is daar 'n gemeenskaplike sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Heilsame ontbyt word daagliks in die eetarea bedien. Die swembad is 25 m lank en grens aan die veranda wat 22 m lank is met lieflike uitsigte oor die wildplaas. Its Anners bied ook verskeie kunsslypskole van verf tot lampwerk aan.

Gaste kan reël om die Groot 5 by die Dinokeng Natuurreservaat te aanskou, en vir 'n besoek aan die Kevin Richardson leeuskuiling in die Wildbewarea.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Its Anners gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za