LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Its Anners | LekkeSlaap
+48

Its Anners

42 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Its Anners
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leoni J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J
Gesin met tieners

Rus vir die siel!

Pragtige omgewing, verblyf was netjies en skoon. Die oggendstap so tussen die diere is pragtig!

Linda C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Gesin met tieners

Ek was beïndruk deur die sjarme van die plaashuis.

Die kunswerke was 'n bonus en jy kan die artistieke gevoelsmens wat die hartklop van die huis was aanvoel op soveel vlakke. Phillipus en Lourens was baie hartlik. Die personeel was baie vriendelik. My kamer was pragtig en skoon. Ek sal beslis bly wees om terug te keer. Verskillende kamers met temas, myne was nautical en ek kon deel met my tienerseun. Ons het gebraai en die kombuis ook gebruik. Baie gestap en die natuur geniet. So rustig.

Fanie B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Gashere is baie vriendelik en gasvry. Ons is op die hande gedra. Akkommodasie was gemaklik en skoon. Its Anners is regtig anders met die ou huis vol skilderye en glaswerk van 'n kunstenaar.

Funeka M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Funeka M
Gesin met klein kinders

We had a great time, we enjoyed our stay, all thank to Laurens.

They have a good customer service, we felt at home. Definitely going back for a longer stay.

Girleen B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay. Hosts are very friendly.

The name says it all. Quaint.

David B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and interesting host

We enjoyed our stay but this accommodation would not appeal to everyone. Dogs and cat also very friendly.

Nadine H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H
Gesin met klein kinders

Absolute iets anders.

Amazing mense! Beste vakansie ooit! Sal definitief weer kom!

Andre H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Sal aanbeveel vir almal

Michael B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Great stay at a unique guest house.

Guest house is furnished with some great artworks made by the owners. Rooms were spacious, clean and comfy. Kitchen and braai facilities are excellent. Lots of game in the conservancy surrounding the property, as well as being a short drive from Dinokeng. Owners were very friendly and welcoming, would definitely come back.

Trudie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was verskriklik lekker, baie vriendelik en baie, baie netjies.

Sal definitief weer gaan. Bederf jouself!

Dewald D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Great hosts at a great setting. We had a lovely stay! We also loved all the art in this house, definitely something different, and we loved it.

Rentia D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars baie vriendelik. Ons het heerlik saam gekuier.

Baie rustige omgewing, ons het heerlik ontspan, veral as diere kom water drink het en ons hulle vanaf stoep kon dophou.

Its Anners's terugvoer

Dankie Rentia, dit was ongelooflik om julle te leer ken, jy het soveel wysheid. Ek mis ons gesels.

Its Anners
Marnel L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is nie genoeg woorde om die plek te beskryf nie!

Die plek is regtig Its Anners. Van die kos tot die vriendelikheid tot die kamers. Die diens is tops en ek saam met my verloofde gaan beslis binnekort terugkeer!

Its Anners's terugvoer

Al wat ek kan sê is baie dankie. X

Its Anners
Milanné V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Milanné V

Ontspanne en vir seker iets anders as die gewone.

Ek en my suster het 'n behoefte gehad aan 'n wegbreek in 'n ontspanne atmosfeer met min of geen geraas rondom ons. Its Anners het presies in ons behoefte voldoen. Dit is die ideale wegbreekplek Indien jy werklik net wil ontspan en geen aktiwiteite beplan nie. Ons was bederf met 'n wildrit. Dit was 'n aangename bonus. Dankie.

Nielen B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nielen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Wat ‘n pragtige en interessante plekkie! Die ideale wegbreekplek wanneer jy wil wegkom van die stadsgejaag. Ons het dit vreeslik geniet en sal definitief weer gaan.

Amanda S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Baie lekker plek. Van ons aankoms tot ons vertrek het ons tuis gevoel en kon met gemak ons naweek geniet. Tot ons tienerkinders het dit geniet. En hulle was so hulpvaardig toe ons kar probleme opgedoen het. Sal definitief weer teruggaan en dit is so rustig daar. Jy voel so ontspanne en die kos was baie lekker, veral die lasagne.

Pieter V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ondervinding.

Uitstande diens, seker een van die skoonste plekke waar ek nog was, sal vir seker weer gaan.

Its Anners's terugvoer

Dankie julle, ons wag vir julle volgende kuier. Dan steek ons vuur op en hoop die band het mooi gemaak.
Jakkals

Its Anners
Luchandri K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchandri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste wegbreek-naweek!

Ons het elke oomblik geniet. Die kamers was presies soos op die foto's en die gasvryheid van Maxi en haar klein-span was besonders! Oom Jakals en Maxi was die beste geselskap ooit en het ons laat deel voel van die familie. Die beste deel was om elke keer na 'n nuwe voorwerp of skildery te kyk in die verbystap, elkeen vertel 'n storie, beeld emosie of gevoel of 'n tyd in Maxi se lewe uit. Its Anners is die perfekte plek vir iemand met 'n passie vir iets anders!

Lien J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware ontvlugting van elke dag lewe./

Wat 'n verrassing toe ons daar aankom en hartlik welkom geheet word deur die eienaars self. Die kamer was nog mooier as op die foto's. Die rustigheid was ongelooflik. Hulle het soveel moeite gedoen om ons huweliksherdenking spesiaal te maak.

Lilly D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi.

Sal beslis aanbeveel vir troues of net 'n aand uit. Baie goeie kliëntediens en heerlik. Baie mooi omgewing.

Belinda C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Gesin met tieners

Peaceful.

Jakkels and Maxi were excellent hosts and were very accommodating.

Its Anners's terugvoer

You can only have a special place if you have special guests. You are welcome anytime.
Regards
Jakkals

Its Anners
Marie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met vriende

Uitstekend, vriendelike diens. Huis weg van die huis af.

Baie vriendelike gasheer/vrou en almal het lekker ontspan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent, friendly service. Home away from home.

Very friendly hosts and a lovely, relaxing time was had by all.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Its Anners's terugvoer

Was lekker om julle hier te hê. Julle moet weer so maak.
Groete,
Jakkals

Its Anners
Talia B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talia B
Saam met vriende

Ons het lekker gekuier en welkom gevoel.

Ons het die aand daar gebraai en toe 'n bonfire gebou. Baie lekker en mooi.

Hannie H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware plaas en bosvakansie vir heerlik ontspan in pragtige natuur en bosveldgeluide.

Ons verblyf die langnaweek was werklik heerlik. Vriendelik ontvang. Maxi en Phillipus, Christina en Abraham het ons welkom laat voel. Heerlik bederf. Gaan julle weer besoek. Die blyplek en natuur is 'n lus vir die oog, wonderskoon en goed vir die siel.

Daleen V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos die naam sê: Its Anners.

Gasvryheid soos min. Veilig, skoon, rustig. Pragtige en kreatiwiteit straal uit.

Rika P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika P
Gesin met klein kinders

Relaxed stay with family.

Very seldom to you arrive at a guest house and find that it exceeds your expectation Its Anners does just that. The art and decor on display in the common areas and rooms have a wow factor. Maxi is so talented in her paintings and glass work and her personality oozes throughout the house. The stoep area is very relaxing and colourful and a lot of conversations and laughter happens under that roof. At night you can hear the Lions roaring and see thousands of stars. The pool is salt water (perfect) and very long to enjoy a proper swim, very refreshing. It is well maintained and attention to small detail make this a perfect getaway. Our room was better than the photo's and had all the fine touches to make it just perfect. The management (owners) are attentive and it feels like a made new friends. Such lovely friendly and genuine caring people and the staff very helpful and pleasant. Location is ideal for nature and animal lovers, and there is safe on-site parking. The dinner was delicious, much nicer than the breakfast as we didn't have to many options. The dining table on the stoep area is delightful overlooking the garden and seeing Zebra and Giraffes walking in the distance is just so nice to see. Its dog friendly but sadly some of the guest dogs were not that friendly with my little girl and this did spoil her stay. I will certainly return again and again and again and will let all my friends know about these beautiful people at Its Anners.

Alicia S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Ons het Jakkals en Maxi se gasvryheid en vriendelike geselsies vreeslik geniet! Ons het nie vir een oomblik onveilig of onwelkom gevoel nie. Jakkals het ons by alles betrek, van braai tot nagereg agter ons aandra. Maxi se handewerk met die gastehuis is iets besonders om te beleef! Julle sal ons definitief weer sien! Dit was baie lekker.

Sonay K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonay K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker warm atmosfeer, love dit.

'n Wonderlike, rustige naweek weg waar ek en my man ons battery kon charge en nou kans het vir die week. Het die lekkeste ontbyt gekry met lekker warm koppie koffie en dan nie gepraat van die lekker lasagne die aand en dan die vorige aand se lekker pool speel en pizza eet. Stel net voor vir TV's dalk in die kamers en 'n klein yskas.

Brahm B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brahm B
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en skoon gastehuis.

Ons het puik diens vir ons gesin gekry. Die gastehuis is baie netjies en skoon en die kamers is ruim.

Its Anners's terugvoer

Beste Brahm,

Dit was heerlik met julle hier, en die honde kan saamstem! Julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Jakkals

Its Anners
Martin F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Saam met vriende

Afrika in die kleine. Perfek vir wildkyk.

Het vir 'n dagbesoek by Dinokeng Reservaat gegaan. Lekker naby.

Lienkie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke bosveld ervaring!

Baie interessante verblyf, definitief iets anders! Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die huis en kamers is 'n kunstenaarsparadys. As jy iets soek wat baie wêrelde dek - hier sal jy dit kry. Vir seker die moeite werd. Ons sal weer teruggaan soontoe as ons geleentheid kry. Dankie Jakkals en Lientjie - julle is mens-mense!

Phezile M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phezile M
Saam met vriende

Exceptional service.

The owners were very kind it felt like home. I would recommend anyone to visit the place.

Melanie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was iets anders. Ons het dit baie geniet.

Its Anners was in ter waarde presies wat die naam sê. In 'n goeie manier. Ons was baie warm en vriendelik verwelkom. Die aanwysings is net nie baie goed nie, maar ek verstaan ook hoekom dit so gedoen word ... om 'eie' aan die naam te bly. Die gastehuis is baie skoon en 'warm'. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die swembad vir die somer is 'n wenner.

Leandra H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra H
Gesin met tieners

Its Anners is presies dit.

Wat 'n aangename ervaring. Vriendelike gashere maak Its Anners baie huislik en gemaklik elke dag. Pragtige instansie en lieflike plek om te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Its Anners is exactly that.

What a pleasant experience. Friendly hosts make Its Anners very homely and comfy every day. Lovely company and lovely place to stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Petronel F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel F
Saam met vriende

Ons verblyf by Its Anners was gerieflik, gemaklik en gesellig.

Ek en twee vriendinne het die Water-kamer gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt wat ingesluit was, was baie lekker en die wildsrit ook 'n uitstekende ervaring.

Maria D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie welkom gevoel.

Mens word met ope arms verwelkom. Hulle laat dit soos 'n tuiste voel, en dis so kunstig! Baie netjies. Baie dankie!

Nadia V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam se letterlik als, dit is heeltemal Its Anners, mens moet self gaan kyk om dit te waardeer.

Dankie aan Jakkals en Maxi vir jul gasvryheid. Dit was vreeslik lekker, ons was net een aand daar, maar sal graag teruggaan om bietjie langer te kuier. Hulle het tot ons 6 maande oue rottweiler gebabysit, wat ons ongelooflik baie waardeer het. Ons kon met 'n geruste hart troue toe gaan. Die glas wat Maxi blaas is iets besonders, dit staan die hele plek vol, sowel as haar decor wat in die kamers en buite die stoep is, is rêrig iets besonders.

Its Anners's terugvoer

Goeiedag Nadia,

Moet darm sê die hond is baie goed gemanierd. Dit was lekker om julle hier te hê. Soos jy sê net te kort.

Groete
Jakkals

Its Anners
Clarise K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise K

Its Anners is definitief 'n moet as jy binne die Dinokeng-area is.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Its Anners. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon. Die addisionele moeite wat gedoen word vir die gaste, maak die verskil. Die kos wat bedien was, was van top gehalte. Die 'game drive' binne Dinokeng was opwindend en skep die atmosfeer vir die res van die aand. Hoop almal wat soontoe gaan, geniet die omgewing soos ons gedoen het.

Its Anners's terugvoer

Hi Clarise,
Jy en julle groep was wonderlik om hier te hê. Jou eie reëlings was ook fantasties. Ek hoop julle maak weer 'n draai. Met die somer hier en die kapel se dak wat op is - wie weet.
Groete
Jakkals

Its Anners
Nadine V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en verblyf op sy beste!

Heerlike wegbreek met gasvryheid wat nie meer by alle akkomodasie beskikbaar is nie en deur ons opreg waardeer was. Jakkels, Maxi en Phillipus het ons tyd by hulle regtig heerlik gemaak van ons verblyf, etes en wildsbesigtiging. Ons het hierdie unieke akkomodasie terdeë geniet met al sy diverse fasette. Ons kan met vrymoedigheid Its Anners vir enige iemand aanbeveel wat moeg is vir die ordinêre en wat 'n onvergeetlike wegbreek wil geniet!

Its Anners's terugvoer

Dit was lekker om julle te onthaal. Ons sien uit na die julie kuier.
Dit gaan 'n hamdinger wees.

Nogmaals dankie,

Jakkals, Maxi en Philippus

Its Anners
Kirstin B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin B

Fantasties!

Dit was absoluut fantasties! Die enigste ding wat ek sou verander het, is om langer to bly! Dit sal ons doen volgende keer.

Its Anners's terugvoer

Ons wag vir die volgende kuier. Die Boma is reg vir buite braai en vuurmaak.
Nogmaals dankie vir julle kuier.

Groette,
Jakkals, Maxi en Philippus

Its Anners
Johann E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Saam met vriende

Die Cullinan diamant was beslis nie die laaste groot juweel wat daar ontstaan het nie.

Om jou gaste in 'n vakansiehuis te laat voel asof hulle tuis is, is nie maklik nie, maar Maxi, Jakkals en hulle seun het presies dit gedoen. Die plaas en omgewing is so mooi en rustig. Die gastehuis is hypnotiserend. Maxi se merkwardige kunswerke word regdeur die huis uitgestal en beslis iets om te beleef. Baie dankie vir julle geselskap, gesvryheid en die LEKKER kos julle. Die wildrit was ook besonders. Om die leeus reg voor jou te hoor brul is beslis iets om te beleef!

Its Anners's terugvoer

Johan, jy en jou moeder is altyd welkom.
Wag om jou op TV te sien met daai koeke van jou.

Groette

Jakkals, Maxi en Philippus

Its Anners
Christa K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K

Rest for the soul.

Amazing Hosts and gourmet food. It's an unusual guesthouse, with never a dull moment. Whether it's the art on the walls or wild animals roaming. Listening to the majestic roaring of Lions 700 m away gives you goosebumps. Our family thoroughly enjoyed spending time together, going on walks, game drives and just lazing around a fire. We bonded so well with Jakkals and Maxi. Thank you.

Its Anners's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Ek hoop dat julle lekker uitgerus het en weer vol wroem is vir die res van die jaar. Julle is welkom om weer te kom draai.
Hartlike dank en groete.

Jakkals en Maxi

Its Anners
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 35, Welgedacht-plaas, Dinokeng, Cullinan, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4b587d93b33430062cc03537d8d4f57d2798b2b61401820c70c8dff89eea80cb6f446a7f83ef5305835958853cd7df2938?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 42 5 1 5 Portion 35 Farm Welgedacht, Dinokeng 0035 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.472941245552 28.459457784629
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!