Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

It's Practical Holidays

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Talita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 11 resensies vir It's Practical Holidays
Netheid
3.4/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
3.2/5
Vanessa C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Nice and quiet place. WiFi connection. There is a television but we could not use it. No instructions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria T
Saam met vriende

Lekker rustig maar nie wat 'n mens verwag het nie.

Die onderstaande is wat die advertensie sê van die akkommodasie. It's Practical Holidays offers overnight accommodation in a little cottage located on the owner’s property in Sandbaai, Hermanus. This unit can comfortably accommodate 3 guests and is furnished with a double bed and a single bed, and has an en-suite bathroom fitted with a shower, washbasin, and toilet. The kitchenette is equipped with a fridge, microwave, cutlery, and crockery, as well as tea- and coffee-making facilities. The unit has Wi-Fi but no TV. Ons verblyf by die akkommodasie was glad nie aanvaarbaar nie, want hulle moet dit duidelik stipuleer dat daar geen kookgeriewe of kombuisimplemente is nie. Die paar dae het ons nou baie meer gekos as wat ons op gereken het. Die eienaar was ook nie een keer daar nie en op die laaste aand van ons verblyf wou ons braai en toe breek daar 'n gat in die braai. Hulle was net van hulp deur teëls vir ons te gee om solank daarop te sit. Ons sal dit nie aanbeveel vir enige iemand nie. Hulle moet hulle advertensie baie meer spesifiseer sodat ander vakansiegangers nie in dieselfde gat val as ons nie. Ek hoop regtig dit word met die eienaars opgeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

It's Practical Holidays se terugvoer

Die fotos van die eenheid sal duidelik wys dat daar geen stoof is nie, daar is wel 'n microwave, sandwich maker, yskas en ketel. Die braaier is ook nie geskik vir dik hout stompe nie, maar wel vir charcoal of briquettes.

Dit daar gelaat.

It's Practical Holidays
Olivia W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia W
Gesin met klein kinders

A place for a short stay!

The host was very friendly, the amenities were sufficient for a one-night stay. It is close to shops and takeaways. Very convenient. The double bed, however, is exceptionally firm and uncomfortable. The pillows were great, and the floors were clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig tuis maak jou van God bewus.

Baie gerus, die atmosfeer was baie rustig, goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Hermanus is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie slegte ervaring.

Slegste experience nog. Fasiliteit geensins aanvaarbaar. Ruik of vetrek die vorige dag gepleister was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

It's Practical Holidays se terugvoer

Ek is so jammer vir julle ervaring en ek kan jou belowe dat daar nie gepleister was nie.
Dankie vir jou terugvoering.

It's Practical Holidays
Wilhelm D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Wilhelm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters pateties. Foto's misleidend.

Het vir 2 aande bespreek, maar kon nie nog 'n aand daar slaap nie. Foto's kom netjies en skoon voor, ongelukkig baie misleidend. Geen yskas, al noem hul net 'n ketel. Waarom boks melk uisit, asook 'n braaiertjie buite met 'n bankie waarop mens nie kan sit nie. Waar bêre jy die oorskietvleis en bykosse? Bed stukkend. Twee tasse pas nie in nie. Een tas moes in kar bly. Papiere lê rond waar kar parkeer word. Stort verstop. Beddegoed ruik nie wel nie. Ventilasie baie swak, wat word gedoen as dit baie warm is? Geen WiFi-kode, asook geen Covid-protokol word gevolg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

It's Practical Holidays se terugvoer

Ons verseker dat ons akkommodasie presies is wat dit se op die advertensie. Ons adverteer 'n kamer geskik vir 2 mense met geen yskas en TV nie.

Daar is 'n klein braaier vir die elke nou en dan, wat 'n persoon verkies om te braai, maar ons bied slegs slaapplek aangesien meeste van ons gaste die strand en ander toerisme aantreklikhede geniet in die dorp.

Wi-Fi is beskikbaar op aanvraag en ons sal altyd 'n plan maak om goedjies koud te hou sou dit nodig wees. Ons verskaf 'n koffie hoekie vir die laat nag koffie of vroeg oggend wakker word.

Daar is 'n badkamer met 'n toilet en stort. Daar is ook veilige parkeer area agter 'n hek wat sluit.

Ons is nie 'n 5-ster instansie nie, maar as sy 'n plekkie soek om te slaap na 'n lang dag in die dorp of op die strand, is hierdie beslis 'n opsie. Restaurante en ander winkels is slegs 1.5 km van ons adres.

It's Practical Holidays
Gideon S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjies en gerieflike plekkie. Aangename gasheer/-vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0741e9112d62a9aa1a73931082e8afac376b45d8194c85e067625341a1502f0e26fac31e366bc9764205239718057eb48e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 11 5 1 4 10 Schneider Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.4201392 19.2041048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem