LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ivemvane Mountain Lodge | LekkeSlaap
+28

Ivemvane Mountain Lodge

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrymansrustweg, Waterberg, 1530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ivemvane Mountain Lodge is 'n eksklusiewe selfsorglodge bo-op 'n berg in die hartjie van die Waterberge. Die lodge bied uitstekende uitsigte oor die bosveld en op die berge in die verte en vanaf die ranvloeiswembad kan gaste die sonsopkoms en sonsondergang dophou.

Dié ten volle gemeubileerde lodge beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad. Die ten volle toegeruste kombuis sluit 'n yskas, vrieskas, 2 oonde, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser in.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitkamer lei na 'n tuin met 'n vuurput en braaigeriewe. Gaste ontvang 'n kaart met aankoms en kan die reservaat met 'n motor, bergfiets of te voet verken.

Ivemvane Mountain Lodge is minder as 3 uur se ry van Johannesburg af en ideaal geleë op 'n 1300 ha-reservaat van oop velde, gasvlaktes, klipperige koppies, bergpaadjies, seisoenale fonteine en 'n deel van die Dwarsrivier. 'n 4x4-voertuig word aanbeveel aangesien die grootste gedeelte van die plaas nie bereik kan word sonder een nie.

Gaste kan hulle oë oophou vir wildspesies soos die eland, koedoe, waterbok, blouwildebees, rooihartbees, bosbok, sebra, rooibok, blesbok, duiker, vlakvark en bosvark. Daar is ook ape en bobbejane, verskeie voëlspesies, bome en insekte, en die meer ontwykende spesies word ook soms raakgesien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Ivemvane Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Vrymansrustweg, Waterberg, 1530, Limpopo
  • Gaste dink Ivemvane Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrymansrustweg, Waterberg, 1530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwKBkoD9WKP5Ts1cEVyWTlTic9MHSh4U3ZWbciFFaseSpEzKXa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Vrymansrust Road Waterberg 1530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.347663573027 28.332847998883
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!