Izintaba Private Game Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 50 % af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 28 Okt 2019 tot 26 Nov 2019.

Beskrywing

Izintaba Private Game Reserve is op 'n privaat plaas, 290 km noord van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, buite Vaalwater in die Waterberge geleë. Izintaba biedselfsorg verblyf in 6 luukse, volledig toegeruste, selfsorghuisies. Dit bied slaapplek aan 4 tot 15 gaste.

Gaste kan kies of hulle hulself wil versorg, of 'n aandete met B&B-opsie verkies waar hulle die maaltye in ons eetkamer kan geniet. Maaltye is vasgestel en moet en minste een week vooraf bespreek word. Al ons huisies is privaat en volledig ingerig vir selfversorg met 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea, asook 'n private lapa met braaigeriewe.

Izintaba Private Game Reserve is die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie, waar kinders van alle ouderdomme welkom is en waar gaste die vryheid het om die bos in hulle eie tyd en spoed met stap, bergfietsry, hengel, voëlkyk of wildritte op ons 1200 ha-wildreservaat te bestee.

Gaste kan ook wildritte geniet met hul eie voertuie of met die reservaat sonder om die gemak van die plaas te verlaat. Daar is 2 sonsondergangdekke met 'n pragtige uitsig op die Waterberg, 2 piekniekterreine en 'n dam wat heerlike is vir visvang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Izintaba Private Game Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 200 per nag (vir 2 mense)

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 28 Okt 2019 tot 26 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za