Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izintaba Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 25

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Izintaba Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pamela M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M
Gesin met tieners

We had a wonderful stay.

Very beautiful house and spacious. It's super clean. But the road is not nice at all. I think a bit of roadwork is advisable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W
Gesin met klein kinders

Peaceful and beautiful environment.

Great location in the bushveld. Great for walking or driving with lots of wildlife. The closest neighbour is out of sight and earshot, so it is very peaceful. We had kudu right outside our cottage, a family of squirrels, baboons, and loads of different birds. There is little to no cellphone reception, but it was kind of nice to be unreachable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne F
Gesin met tieners

Private, peaceful and re-energising - We loved our stay!

We had an amazing stay and felt we chose the perfect place on the game farm. The peace and tranquility were absolutely incredible. Our dogs had an amazing time too, exploring the nearby bush and being absolutely fascinated by the squirrels in the nearby tree. We were lucky enough to spot a nagapie (bush baby) and many other wildlife species. On our way out, we had the pleasure of spotting a porcupine. I will just advise guests to remember to pack Tabard as the pepper ticks are quite rife. Thank you for a great stay, and your staff is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Izintaba Lodge se terugvoer

So glad you enjoyed your stay with us and loved the farm as much as we do. See you all again!

Izintaba Lodge
Frikkie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Netjies, skoon en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

If this is not Africa, what else could be?

A must for everyone that wants to experience the tranquillity and silence of the African bush in a luxury convenient setting. Do need a high clearance vehicle for the last 20 km to the reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys.

Vryheid van beweging, die wonderlike natuur en mooi rotsformasies op hierdie stukkie paradys het ons vir 'n 2de keer na Izintaba gelok. Die wildbesigtiging was goed. Alhoewelons gerieflik gebly het voel mens tog dat Duiker kothuis 'n goeie opgradering benodig met goeie meubelment op die stoep en in die boma. Die inklok en uitklok tye is bietjie laat 15:00 en vroeg 9:00. Maar ons hoop om weer op Izintaba uit te span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en privaat so in die bos.

Sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en baie rustig.

Ideale plek om heerlik te gaan rus en te doen wat jy wil sonder om gepla en gesteur te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M
Gesin met klein kinders

Family break away.

Izinitaba is a beautiful reserve with so much to see. The bird life is amazing and we were lucky to see some we have never seen before. The house is so private and quiet that you truly get to rest from everyday life. Please do not get a tv! Our kids didn’t even realise there wasn’t one. Best time had by all. My only complaint/concern was that our upstairs room was infested with moths and no one was able to sleep there. I am aware it’s nature and you are in the bush. The linen on this bed was also damp and smelly. However, it was a minor issue. The stay was fantastic and the wildlife amazing. We sat at the dam and were amazed to see so many antelope come down. Sunset rock is so beautiful it’s like looking at a piece of heaven. We will definitely be back and will be recommending family and friends to come.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Promise S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Promise S

Relaxing, beautiful scenery.

The ten of us enjoyed our stay, privacy and tranquility. It's a beautiful place. There is no network coverage in the houses maybe a walkie-talkie communication system could help in cases of emergency to communicate with the manager.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jed B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jed B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely relaxing stay. Hiking, biking, game drives. Great place if traveling with a dog.

Unit was clean. Space to roam on the farm. Game was very tame. Friendly and helpful service. Please don't go, so we can have more space to book.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirkie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie P
Gesin met klein kinders

Rustige, veilige, netjiese plekke in bos.

Baie lekker gebly in skoon rondawel. Wild is baie mak, stap lekker op plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loutere rusgenot.

Alles tops: akkommodasie, wildlewe, privaatheid en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla-marie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla-marie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private and beautiful!

The nature was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was Ma - Do daar - die hele plek en swembad vir onsself! Fietsgery en wild en voëls gekyk.

Dit was wonderlik om so in die natuur te wees en geen ander geluide te hoor nie, behalwe die van die natuur. Die rondawel is pragtig ingerig en daar is alles wat jy dalk kan nodig kry. Daar is sanderige paaie en dis nogal 'n uitdaging met 'n MBT! Ons sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heno A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heno A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die paaie binne is slegs vir 4x4 voertuie met goeie grondvryhoogte. Roetes wat gemerk is vir 4x4 moet liewer deur ervare 4x4 entoesiaste gery word.

Die huise is skoon binne maar die gasstoof staan te naby die vrieskas. Die paaie binne is byna onbegaanbaar vir 'n 4x2 aangedrewe voertuig. Indien die grondvryhoogte op gewone 4x2 voertuie laag is, gaan hulle skade onderaan voertuie kry. Ons het met 'n 4x2 met taamlik grondvryhoogte gesukkel en moes 2 keer onsself uitgrawe uit sand. Daar is volop wild en veld is pragtig groen. Heerlik om in te stap enige tyd van dag of nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny W
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Ons kon stap, fietsry, piekniek hou, braai en swem. Te lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana F
Gesin met tieners

Beste bosveldervaring ooit!

Goed toegeruste en stylvolle grasdak-chalet (Duiker) met geen ander mens in sig nie: net veld, voëls en diere. 'n Lafenis vir die siel! Geen TV, winkels en Malls naby. Selfone is weggepak en slegs gebruik om foto's te neem. Ons verkies dit so. Wees goed voorberei met nodige proviand. Ons twee honde het afgekoel in die dam. Swembad lieflik en skoon. Sunset Rock is 'n móét vir sonsopkomste en -ondergange. Stap- en fietsry-roetes duidelik gemerk. Was nie nodig om fietsryroetes elders te loop soek nie. Paaie is ook goed onderhou. Andrew en Nikki is twee uitsonderlike, gasvrye eienaars wat self lief vir die veld is. Ons familie sal beslis weer Izintaba besoek en in Duiker tuisgaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicholas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Being off-grid carries unpleasant surprises.

The reserve only has solar power. No hair dryers allowed, no TV, no internet. This is fine for a bush experience, but it rained the whole time we were there and we sat in the dark during the day time, as we were told to use as little power as possible (i.e. in case there was not enough power for the fridge etc.). The cottage is spacious and well equipped, but in need of renewal. Tatty furniture, broken glass table etc. At no time did we meet the owners, but the receptionist was welcoming and professional. We left a day early. Obviously not the establishment's fault that it was raining, but there is no back-up plan in case of adverse weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Gesin met tieners

Fantastiese Afrika-rustigheid.

Ons was slegs een nag daar, maar is vriendelik en individueel gegroet deur die eienaars. Die rigtingaanwysers was redelik goed hoewel Google maps ons mislei het. Jy moet so ent aan ry om die ingang te kry. Die uitsig om die sonsondergangdek was spesiaal. Ons huis was netjies en funksioneel. Die kinders was mal oor die boonste soldervloer-beddens. Die eenheid was effe naby aan sy bure. Die swembad was rêrig spesiaal. My dogters het geniet om te swem terwyl vlêrmuise water drink saam hulle en 'n klein padda in 'n piep stemmetjie kwaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jr C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jr C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, heerlik heerlik!

Ek en my vrou het in die Zebra huisie geslaap wat meer as ruim was. Alles was in orde en meer as verwag. Die stort was warm en heerlik. Ons kon rondry soos ons wou, die sundowner deck het skitterend gewerk en dit was voorwaar 'n uitsonderlike ervaring in alle opsigte. Daar was niks maar niks kort nie. As daar 'n aanbeveling gedoen mag word om hierdie ervaring soveel meer te kan maak sou ek sê dit sou baie lekker wees as daar by elke braaiplekkie 'n pakkie hout en aanstekers neergesit word en dit kan sommer in die prys ingesluit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fees!

Omdat dit 'n stil naweek was, was ons sonder ons medewete opgegradeer na 'n 6-bed toe i.p.v. die 4-bed wat ons verwag het. Dankie vir goeie diens, Annah! Dit was lieflik, stil. Die natuur is pragtig, met genoeg wild in die omgewing. Ons het ons eie swembadjie by Kudu chalet gehad - ek kan nie wag om weer te besoek nie. 'n Naweek is te kort ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Izintaba Lodge se terugvoer

So pleased you enjoyed your weekend at Izintaba. We look forward to welcoming you back.

Izintaba Lodge
Ndivhudzannyi M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndivhudzannyi M

It was a very nice experience with the peace of the bush.

It was very nice, peaceful and quiet. Forgetting the world and having a very great bush experience that is full of peace. Really had an amazing time going for a game drive and seeing a lot of animals. The place itself is out of this world.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n baie lekker ervaring met die vreedsaamheid van die bos.

Dit was baie lekker, rustig en stil. Vergeet van die wêreld en hê 'n lekker bos-ervaring vol vrede. Die wildrit was amazing en ons het baie diere gesien. Die plek is regtig asemrowend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Izintaba Lodge se terugvoer

Nothing like the peace of the bush.

Izintaba Lodge
Sanel V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private verblyf met baie aktiwiteite.

Die Duiker rondawel is pragtig geleë, en baie privaat, die kos wat vir ons voorberei is, was uit die boonste rakke. Ons het dit geniet om te kan gaan draf en fietsry en het heelwat wild gesien. Ek sal definitief Izintaba kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B

Baie mooi en rustig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA178e2456c8071fe1467b3f44248b01ab154cf19852027668d80c3476f1c9f57861d1ee71df193b54954cdc3818c38a3f6909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 25 5 1 5 Lephalale Local Municipality Tuissenek 0530 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -23.978652238213 28.162410044953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem