LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Izwa Manzi Beachfront Villa | LekkeSlaap
+57

Izwa Manzi Beachfront Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 43, Sheffield Beach , Durban , 4610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Izwa Manzi Beachfront Villa is 'n pragtig versierde huis teen die strand in Sheffield Beach wat 'n see-uitsig bied. Dit is die ideale plek vir 'n ontspanne wegbreek saam met vriende en familie.

Dié villa spog met 'n voltydse butler wat ook 'n gekwalifiseerde drywer is en na die huiswerk en gaste se behoeftes omsien. Die pragtige villa beskik oor 5 slaapkamers, almal met skuifdeure wat na 'n houtdek met 'n see-uitsig lei. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers deel die gebruik van 3 badkamers met toilette, baddens en storte. Daar is ook 4 aparte toilette in die huis.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan binne of buite by die etenstafel geniet word. Die huis het lieflike leefareas en 'n TV-kamer met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste kan by die kroeg met 'n see-uitsig ontspan of in die Jacuzzi of swembad afkoel ná 'n dag op die strand. Die villa het ook 'n sauna en sonstoele. Die huis word daagliks deur Joephe en Gloria, wat aan die agterkant van die perseel woon, skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Izwa Manzi Beachfront Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Colwyn-rylaan 43, Sheffield Beach , Durban , 4610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 43, Sheffield Beach , Durban , 4610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtnS5sigZEgq9Y0ticd8Hl1YIrcC5SY1naYfx9CsbD94sDpT4OP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 000  per nag (plek vir 10) 43 Colwyn Drive Sheffield Beach 4610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -29.484652258587 31.257376801258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!