Ferreira Town Akkommodasie by J'Bay Tides | LekkeSlaap
+22

J'Bay Tides

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

J'Bay Tides Self Catering Holiday House is in Jeffreysbaai aan die Sonskynkus. Beleef rus en vrede in 'n ontspanne atmosfeer, ver van die rep en roer van die stad af. Dit is baie sentraal en net 3 minute se stap van die naaste strand af.

Verblyf word in 3 slaapkamers aangebied en het slaapplek vir 6 gaste. Die kamers het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en wasmasjien. Gaste het toegang tot 'n sitkamer met 'n TV en DStv en 'n dek met onderdakbraaigeriewe. Die boonste sitkamer het toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die eenheid bied veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Linne en handdoeke word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir J'Bay Tides
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink J'Bay Tides het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05NCBHHmu2GLKtKJ11D2D9TNg34vglz4Cyz0X1w4NKeq0HXHxl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 9 Oribi Street Nr. 2A Oribimeent 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.040415 24.926575
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za