J&B Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

J&B Lodge is 'n betowerende selfsorg-eenheid net 1 km buite Underberg op die Kokstadpad. Dié eenheid het pragtige berguitsigte en kyk uit oor die Hodgson's Peaks en Sani-bergpas.

Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n privaat badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea met volledige HD-DStv. Die sitkamerarea lei na 'n sonnige dek met lieflike uitsigte. Onderdakparkeerplek is beskikbaar met 'n aparte ingang.

Ontspan voor die kaggel in die sitkamerarea op 'n koue wintersnag. Geniet 'n skemerkelkie op die dek terwyl jy kyk hoe die son agter die berge verdwyn. Die Underberg Country Club is ideaal vir 'n potjie gholf en is net 'n kort entjie se ry hiervandaan.

Ongelukkig is geen troeteldiere welkom nie.

Slaapplek

'n Bespreking by J&B Lodge sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na J&B Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za