Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J Bay Junction

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barbaraweg 690, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

J Bay Junction is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 12 gaste, net 100 km van die strand af in Pringlebaai. Die huis het 'n plonspoel in die binnehof.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers en 3 badkamers op die grondverdieping, en 'n kombuis, opwasarea en 'n sitarea wat na 'n dek lei op die boonste verdieping.

Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed vir 4 kinders. Hierdie 4 slaapkamers gebruik die 2 badkamers wat storte het. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook op die onderste verdieping.

Die stel oop-trappe lei na die kuierarea op die eerste verdieping en is ongelukkig nie geskik vir kleuters nie. Die kuierarea het lieflike berguitsigte. Die opwasarea het 'n wasbak, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas. Die oopplan-kombuis het 'n vyfplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank en etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met sekere DStv-kanale het, en dit lei na 'n houtdek. Daar is 'n binnebraai-area met sitplek, asook WiFi.

Die eiendom is omhein en die dubbelmotorhuis is op versoek beskikbaar. Toiletpapier, braaihout en swartsakke word met aankoms voorsien. 'n Vriendelike inbly-butler is 2 maal per week beskikbaar vir huishoudelike takies. Ekstra huiswerk kan direk met hom gereël word, teen ekstra koste.

Die baai bied swem, snorkel en walviskyk. Pringlebaai word deur fynbos omring en 'n verskeidenheid voëllewe en diere kan in die area gesien word.

Alle verhuringseiendomme in Pringlebaai het dieselfde waarskuwing teen wild en bobbejane in die omgewing. Onthou dit en die feit dat jy in 'n bewaringsgebied gaan woon.

Slaapplek

’n Bespreking by J Bay Junction sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Barbaraweg 690, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barbaraweg 690, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa98244799ecd29174d6b029b9570d51b906a52a663f149195ffcd383dfb66a3b9e842b55a7bd6ba1818e0f3896a42248b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 690 Barbara Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.343676084438 18.831684058861