Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jabliano Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie gemaklike en skoon akkommodasie, ek beveel dit enige tyd aan. Gasvryheid was goed en aangenaam, gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Snoesig, gerieflik en toegerus vir 'n nag of 2. Dankie vir die moeite met 'n ekstra bed vir ons dogter. Netjies, goed toegerus vir 'n naweek. Heerlik geslaap, veilige en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

5* verblyf! Lekker gemaklike bed, skoon en netjies. Vriendelike ontvangs, baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer in die toekoms van julle gebruik maak, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Segatane M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Beautiful. Awesome. Quiet and peaceful. Fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juan L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2023

Lekker. Ja, baie dankie. Dit was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Stil en rustig. Krag gedurende beurtkrag sou lekker wees, maar ek weet dit kos 'n fortuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piketbergstraat 14, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36f7cf67d70e614975542a3552b0611fcdcf9b7cb022b2807ed468b2bc86fa175ba8d9450d22ca7f07bfd569d70a904a8e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 14 Piketberg Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.518621581582 29.228373679895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang