Jabulani Safari

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jabulani Safari is in 'n Groot 5-wildreservaat in die Krugerwildtuin geleë. Jabulani bied 6 suites en die sksklusiewe Zindoga Villa.

Elke luukse, ruim suite beskik oor 'n privaat dek en 'n swembadjie. Kinders ouer as 6 jaar word by Jabulani toegelaat en by Zindoga Villa at word kinders van enige ouderdom toegelaat.

Jabulani Safari is die perfekte plek om te ontspan, Afrika te geniet en wild te kyk.

Jabulani bied 'n aangewese veldgids wat wildritte en safari's onvergeetlik maak.

Die lodge het met 'n trop olifante begin wat 20 jaar terug gered is. Kom leer meer oor Jabulani se olifante en kyk hoe hulle swem, wei en in 'n enkelry terugkeer huis toe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Drankies ingesluit
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jabulani Safari gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R36 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za