Cypress Cottage No 85
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Jare op LekkeSlaap 13
Opsomming van Resensie
Dirk C - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en het aan verwagtings voldoen.
Cypress Cottage No 85 se terugvoer
Goeie môre Dirk,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en hier by ons te kon akkommodeer. Baie dankie ook vir jou terugvoer met jou verblyf. Ons hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Nicky
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 85, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom