Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacaranda Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Jacaranda Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ramokoka B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramokoka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to visit, very clean and friendly staff at all times.

Jacaranda Lodge is a very beautiful place to be. I will visit it over and over again. It is also very reasonably priced. The only disappointment was that I couldn't swim as the pool was not clean. They told me that the person cleaning it would come on a Monday, but my stay was on a weekend. So please improve on that. Other than that, everything is perfect. Keep it up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Besigheidsreis

Puik diens en super netjiese akkommodasie.

Vriendelike en flinke ontvangs gehad. Is dadelik na ruim, netjiese skoon kamers geneem. Goeie instandhouding van die tuine en geboue. Alle personeel is vriendelik en behulpsaam. Absoluut waarde vir geld en sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ike H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ike H
Besigheidsreis

Great

The place is close to the CBD which makes it easy to connect to various access routes for shopping and tourist attractions. It's also located in a safe neighbourhood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathitha T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathitha T
Enkelreisiger

Absolutely beautiful.

Stayed over 3 nights and enjoyed every minute of it. Beautiful place in a great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune D
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam en baie gemaklik.

Ons het net 1 ding wat dalk 'n teer punt is. Wanneer ons ry soos byvoorbeeld mall toe moet ons, ons kamer sleutel ingee en kry ons dit eers weer as ons terug is. Ek sê nie dat dit nie veilig is om ons goed daar te los nie, maar dit voel vreemd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa Pieterse P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa Pieterse P
Besigheidsreis

Die bestuur en staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal Jacaranda Lodge aanbeveel vir enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Engela G
Gesin met klein kinders

They did not reserve our booking and when we arrived had to take much smaller rooms as paid for.

As we got there the rooms that was booked, was booked out and our booking was never reserved, while we did pay before the required time and date. We had to stay in a smaller room and the shower was very small with almost no pressure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacaranda Lodge se terugvoer

Good afternoon Engela,
There was one family room booked for you as requested in your booking, on your arrival at reception we realized there should be two family rooms. Without delay, we booked you another unit next to one another. I informed you that the room had a queen- and a single bed in one room. At Jacaranda Lodge, there is 24-hour assistance with any problems that any guest may have if you were not happy or had any problems you should have phoned reception and we would gladly have seen to your grievances.

Jacaranda Lodge
Belinda K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Belinda K
Gesin met klein kinders

Baie swak, boek kamer dan kom jy daar dan is daar geen bespreking. Kamer vir gesin geboek, maar kamer wat ons gekry het was net een enkel- en een dubbelbed.

Sal vir almal aanbeveel om na ander plek te gaan, al is dit duurder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacaranda Lodge se terugvoer

Good afternoon Belinda,
There was one family room booked for you as requested in your booking, on your arrival at reception we realized there should be two family rooms. Without delay, we booked you another unit next to one another. I informed you that the room had a queen- and a single bed in one room. At Jacaranda Lodge, there is 24-hour assistance with any problems that any guest may have, if you were not happy or had any problems you should have phoned reception and we would gladly have seen to your grievances.

Jacaranda Lodge
Maretha B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha B
Saam met vriende

Gemaklik, rustig en naby hospitale.

Ons het regtig lekker gerus! Personeel vriendelik en hulpvaardig, lekker groot storte en 'n heerlike ontbyt. Sou graag net groter televisiestelle in kamers wou gehad het! Doen so voort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is good.

Place is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 57, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOTc3MjdlLWU2NzAtNDUyOC1hMWU5LTA2YzBhMzU2M2JjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 57 Voortrekker street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -23.908638877016 29.457516228172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem