Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaardkamers
- Tariewe geld slegs vir die kamer.
- Standaard-gesinskamers
- Tariewe geld slegs vir die kamer.
- Standaard-selfsorgeenhede
- Tariewe geld slegs vir die kamer.
- Luukse kamers
- Tariewe geld slegs vir die kamer.
- Luukse gesinskamer
- Tariewe geld slegs vir die kamer.
Huisreëls
Ons tariewe geld slegs vir verblyf, maar 'n watertand buffet-ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 in die eetsaal bedien. Indien jy graag ontbyt wil nuttig, reël dit asseblief ten tyde van bespreking met ons.
Ontbytpakkies kan voorsien word vir gaste wat graag vroeg wil vertrek.
Aandete is ook beskikbaar. Reël dit asseblief met ons ten tyde van bespreking of voor 14:00 dieselfde dag indien jy graag aandete wil nuttig.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Voortrekker street, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 92 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang