LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jackalberry Ridge | LekkeSlaap
+62

Jackalberry Ridge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsrylaan 3884, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jackalberry is die top-punt van luukse in 'n tent. Die luukse tent-akkommodasie van Jackalberry Ridge is in die inheemse bos aan die Kruger Nasionale Park se suidelike grens. Die oord is die tuiste van meer as 300 voëlsoorte en 'n verskeidenheid wild.

Hierdie luukse tentkamp het al die eienskappe van die ideale Afrika-safari van vervloë jare. Die bruin en kakie skakerings van die seiltente met houtvloere skep 'n gesellige en romantiese atmosfeer.

Ervaar die ware atmosfeer van Afrika in jou eie bos-lapa met die gebrul van die leeus en gelag van hiënas om jou.

Dit is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, naby die Krokodilbrug geleë, en 4 ure se ry van Johannesburg af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Jackalberry Ridge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Olifantsrylaan 3884, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Jackalberry Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R420
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsrylaan 3884, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c4f42b1e6c8b9efe12329a1d7092c530d14dc7f08dfcfd5a9bc4ea8f979c10d6ffa0777b3fc3ebe4981b796a1cbeb2da0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R420  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 3884 Olifants Drive Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.349 31.78386
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!