Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 346

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

Dis die geld en ry tyd werd daarheen! Lekker naby aan die Kruger ook!

Ons is mal oor hierdie plek en diens. Ek en my man was saam ons 5 weke oue baba 4 nagte by hulle, dit was so lekker. Die diere is so mak en al om jou baba het dit vreeslik geniet om buite te wees, ek kon selfs borsvoed onder die lapa met die lekker lê stoele. Daar is sommer 'n dakwaaier daar ook! Die swembad is net groot genoeg en lekker warm. Diens is uit die boonste rakke gewees, hulle het sommer ook my haarprodukte wat ek daar vergeet het terug aan my versorg! Ek sal die plek aan enige persoon aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saam met eggenote, 'n bosveld-natuurwegbreek.

Daar was baie geraas wat afbreek gedoen het. Het WIFI installeer in tente, maar op so 'n wyse dat die unifier snags die hele tent verlig wat 'n steurnis tydens slaap veroorsaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place in beautiful accommodation.

Loved our short stay, would have liked to stay longer, but a bit too expensive for our RSA budget. Still worth saving for it for that very special occasion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rone D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone D
Gesin met tieners

Dit was so 'n ervaring! In die middel van die bos!

Die wasbak in die kombuis is ongemaklik. Net was, nie afspoel nie! Baie vriendelike werknemers.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende geriewe, rustige atmosfeer met sielerus.

Verblyf was perfek met alles wat nodig is en daarmee saam 'n rustige bosveld-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Het die rustigheid van die natuur geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Ons tweede kuier by Jackalberry en kan nie wag om terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike plek om by te woon, van die pragtige uitsig tot die wildediere wat in jou swembad kom water drink.

Die tenthuisies was baie luuks en het ons verwagtinge oortref. Daar is wel ongelooflik baie insekte, voorsorg moet getref word voordat mens na daardie omgewing reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en het lekker gekuier! Mis net 'n aircon in die somer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert Van Der Kaay V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gert Van Der Kaay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier weg van alles af. Stilte en harmonie.

Sal weer gaan!!! Baie goeie ontvzngs en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike skoon, netjies en baie luukse akkommodasie. Dit is en bly 'n fantastiese ervaring so in die bos met die natuurlewe rondom jou.

Terwyl jy sit en ontspan sal die bosbokkies stukkie blaarslaai kom bedel. Die gebande muishonde speel voor jou rond. Later stap die vlakvark familie verby en dan staan die koedoe daar asof hy op wag is. Deurentyd is die voëlgesang en fluit ongelooflik. Hierdie is my huis in Marloth Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Beste Gerry

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die posititiewe terugvoer baie en hoop om jul gou weer terug te verwelkom.

Groete
Leonie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Annelize S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Gesin met tieners

Goeie, bekostigbare Laeveld-verblyf.

Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Die tweeslaapkamertente is in wese 'n klein, privaat boskamp met twee en suite-tente, 'n afsonderlike buite-kombuis, klein plonspoel, lapa en meer. Elke "boskamp" is baie privaat en weg van die hoofpad af. Kamers en badkamers is stylvol, skoon, netjies en ruim. Ideale verblyf buite die wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Rustig en eksklusief.

Die kampplek het verras met sy privaatheid, eksklusiewe ablusie en plonspoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Beste Antonie

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer opreg. Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom.

Bos-groete
Leonie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Chris L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil getaway.

Great bush vacation, beautiful settings with a short trip to KNP.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Dear Chris,

Thank you for taking the time to complete this review. We appreciate your positive comments and we look forward to welcoming you back soon.

Warm bush regards,
Leonie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Christelle W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W
Gesin met klein kinders

Die beste wegbreek moontlik in die bos!

Jackelberry is ‘n ongelooflike wegbreek in die bos. Jy het jou eie stukkie paradys. Jy kan die bos, diere en stilte geniet, maar is nogsteeds naby alles wat jy nodig het. Die personeel van Jackelberry is ongelooflik vriendelik en behulpsaam en voel soos familie as jy daar wegry. ‘n Moet vir enige bosliefhebber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Beste Christelle

Ons is verheug om te hoor dat jul die vakansie geniet het, ons waardeer die positiewe kommentare. Ons hoop ons sien jul binnekort weer hier.

Bos-groete
Leonie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Joan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan B
Gesin met klein kinders

Pragtige natuur en baie diere in camp en in Marlothpark self.

Baie netjies, wonderlike staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Beste Joan

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sien uit daarna om jul weer binnekort terug te verwelkom.

Bos-groete
Leonie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Philip H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Goeie ligging, lekker kuierarea, gerieflik en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Beste Philip

Baie dankie vir die positiewe resensie, dit word opreg waardeer. Kom kuier gou weer.

Bos-groete
Leonie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Zanne-marie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kampeerterrein.

Ons het weereens 'n heerlike naweek gehad by Jackalberry Ridge. Ons sien julle weer in Desember, en sien reeds uit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Beste Zanne-Marie

Dis altyd 'n plesier om julle hier te hê, ons sien jul weer in Desember.

Bos-groete
Leonie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Corné S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S
Gesin met tieners

Lekker rustig en ontspannend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Beste Corne

Dis verblydend om te weet dat jul 'n goeie ondervinding gehad het. Kom gerus weer.

Bos-groete

Leonie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Nico H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute plesier om gebruik te maak van die netjiese en skoon kampgeriewe.

Sal die kampgeriewe altyd aanbeveel. Het lekker rustig gekamp met niemand wat jou pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne-marie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, goed toegeruste en pragtige kampeerterrein.

Wat 'n fantastiese kampeerterrein. Uiters privaat, baie skoon en netjies en pragtige omgewing. Die stort-/badkamer is pragtig en mooi skoon. Gerieflike toesluitkaste en baie plugs en buiteligte. Heerlike braaier en pragtige privaat swembad. Ek kan enigeen aanbeveel om hier te bespreek! Ons het reeds bespreek vir Oktober en Desember, en sien vreeslik uit! Sien ook uit na ons nag in September in die luukse tente. Die personeel by ontvangs is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kampervaring ooit.

Meer as wat ons verwag het. Personeel het uit hulle pad gegaan vir wat ons benodig het. Selfs 'n piekniekmandjie gereël vir ons huweliksherdenking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Was lekker naweek van ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniël K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n asemrowende ervaring. Ons het heerlik gebly. By Tent 6 het ons ons eie braai, lapa-area en swembad gehad. Die kombuisie was goed ingerig en het selfs 'n driepoot pot gehad vir 'n potjie. Ons gaan beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith P
Saam met vriende

Blown away.

What a pleasant surprise, we stayed at unit 3 and it was absolutely worth every penny. The place was neat and clean and the swimming towels were so soft and smelted amazing, after travelling for the entire day, this was just the right place. Value for money and I would like to stay for longer next time. I forgot my one bag in the room which contained binoculars, sunglasses, money and other items and was pleasantly surprised that a staff member of Jackalberry Ridge called me whilst we were on the road to inform me about the bag, we made arrangement for the bag to be collected the next day. I received my bag all in tact with all the items still there. I can only say thank you to the staff and management of this gem which I will definitely recommend to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Was bo verwagting, 'n baie lekker plek om by te bly, dakwaaiers laat jou lekker slaap, wild loop by jou verby en die swembad is lekker koel. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Ons het die verblyf baie geniet. Die perseel is baie mooi en netjies en die personeel baie vriendelik .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S
Gesin met klein kinders

Verblyf was netjies en goed toegerus.

Het die stilte en die natuur geniet. Die verblyf was netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

Heerlik, privaat, volledig toegerus, puik gehalte.

Ons het heerlik gebly en sal weer daarheen gaan. Bestuurderes het ons twee keer vooraf geskakel om reëlings te tref. Ons het net na kantoorsluiting daar aangekom en moes soek na die nota om aan te toon waar die sleutels gebêre was. Nog voor ons aankoms het die krag afgegaan en was dit die hele nag af en toe ons die volgende oggend vertrek was die krag steeds af - ons besef dat dit nie die bestuurder/eienaar se skuld is nie en verkwalik hulle glad nie, trouens hulle het ons 'n paar keer deur die loop van die oggend en middag, voor ons daar aangekom het, ingelig dat ESKOM aan die probleem werk, maar 'n persoonlike besoek deur die bestuur vroegaand, sou dalk bygedra het tot nog beter kliëntediens. Ons sal egter graag weer daarheen gaan en het JR alreeds vir 'n paar mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Geagte Kobus

Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
jackalberry Ridge

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Linda M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Gesin met klein kinders

Absolutely fantastic.

Can not wait to return. Heaven on earth!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Kan nie wag om terug te gaan nie. Hemel op aarde!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Dear Linda
Thank you for your review and choosing our resort. We are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to having you again as a guest at Jackalberry Ridge.
kind regards
Jackalberry Ridge

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Madeleine A - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A
Gesin met klein kinders

Lieflike ondervinding.

As 'n gesin het ons dit baie geniet by Jackalberry. Ons het gereelde diere besoekers gehad deur die dag en aand. Kon een aand die leeus duidelik hoor brul regdeur die nag vanaf die Kruger, die volgende aand was dit uile, en die aand daarna het die kameelperde se gekou ons wakker gehad. Dit was lieflik en onvergeetlik. Baie skoon en goeie diens by ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Ridge - Dream Resorts se terugvoer

Geagte Madeleine,
Dit is heerlik om van julle te hoor. Julle was sulke aangename gaste en mense soos julle maak als die moeite werd. Dankie vir die goeie resensie en kompliment. Sien uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete
Jackalberry Ridge

Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Estel O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estel O

Vyfster!

Alles was netjies en skoon. Die kamers/luukse tente is pragtig gemeubileerd en al die beddegoed was skoon en van goeie gehalte. Beddens slaap te lekker. Die kombuis was toegerus met ALLES wat ek aan kon dink. Niks het gekort nie. Die kamp is elke oggend netjies skoongemaak. Badkamers was baie skoon en netjies. Personeel wat daar werk en ons ontvangs was baie vriendelik. Ek gaan vir seker van nou af met AL ons Amerikaanse kliënte hier slaap! Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B
Gesin met klein kinders

So 'n lekker bos-ervaring.

Hierdie was ons derde keer by Jackalberry. Dit is ware luukse kampering! Die tentkampe word netjies onderhou en is altyd skoon. Ons geniet die privaatheid wat dit bied, en dit gee 'n ware bos-ondervinding. Sien uit om volgende jaar terug te wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdine C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine C
Saam met vriende

Soos gewoonlik 'n ongelooflike ervaring.

Dit was ons derde besoek en soos die vorige twee kere was dit ongelooflik ervaring. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie. Tente en kombuis is baie goed toegerus en die diens is ongelooflik. Die vlakvarke en ander wild wat kom kuier teen sononder is ook 'n groot hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker privaat, maar tog nie alleen of sonder sekuriteit nie.

Die diens, verblyf, skoonmaakgeriewe is alles uit boonste rakke. Enigste negatief is badkamer onder veral as mens opstaan in die nag. Lekker omgewing om te ry, stap, fietsry ens. Winkels ook baie naby met alles wat benodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-meré V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-meré V
Saam met vriende

Die moeite werd.

Vir die wat 'n bosveld-breuk soek, is hierdie 'n fantastiese plek. Bokkies en vlakvarke kuier elke dag by jou huisie, jy het jou eie skoon plonspoel en boma en kombuis met alles wat nodig is. Die kamers en badkamers is baie netjies met goeie kwaliteit linne. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimoina T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dimoina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het lekker hier gebly, Marloth Park is pragtig. Ons het baie wild gesien. Die bestuur is baie aangenaam, en behulpsaam. Die kombuis is na verwagting toegerus, en alles is silwerskoon. Ons sal verseker weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en waarde vir geld.

Jackalberry Ridge is beslis 'n "couples" wegbreek. Die natuur is rustig. Die verblyf netjies en skoon. Ek sal vir seker weer Jackalberry besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Line v - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line v

Ons het 'n onvergeetlike kuier gehad!

Ons hele gesin, al ons kinders, skoonkinders en 4 kleinkinders was vir 4 nagte daar. Dis 5-ster-verblyf. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B
Gesin met klein kinders

Altyd lekker by Jackalberry Ridge!

Jackalberry bied werklik waarde vir geld. Elke tent het sy eie privaatheid en die geriewe is baie netjies. Dit is al ons tweede keer wat ons daar bly, en gaan definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly in luukse tent!

Naby winkels, eetplekkies en alles wat jy nodig het! Natuur en wild lewe pragtig! Veilig gevoel met my 2 jarige ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie C
Gesin met klein kinders

Super vriendelijk onthaal en personeel. Ideale accommodatie om even te relaxen. Een aanrader.

Wij reisden met 2 kleine kinderen en het is supergoed meegevallen. We bleven 3 nachten in een luxe tent. We genoten van de tent, het zwembadje en de braai. Het toilet en de badkamer bevinden zich echter niet in de tent. Deze is op de gelijkvloers. De tent op het eerste. Is even wennen, zeker met kleine kids en hun kleine blaas. Zo goed als geen insecten in de tent gehad. Zeker de tijd nemen om een ritje met de auto's avonds te maken. Geen Big 5, maar wel leuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie netjies en skoon. Alles op hulle plek en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing experience.

Jackalberry Ridge is honestly such a beautiful and spacious place. What you see on the picture provided is literally what you get. It was very personal as we had our own lapa area and splash pool so we could enjoy one another's company without looking into the other guests tents. The room, bathroom and kitchen area was exceptionally clean making it a home away from home. Looking forward to my next holiday there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan P
Gesin met klein kinders

Awesome. We had a fantastic 2 night stay and everything was just great.

We initially had a neighbour who played music very loud but after calling the on duty manager the problem was dealt with. I thoroughly enjoyed the stay we will be back again that's for sure. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

You could stay near your tent and all the animals wil come to see you

Very good, only minor issue is that the toilet is downstairs. You could stay near your tent and all the animals wil come to see you

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties lekker en rustig.

Jackalberry Ridge is een van die beste plekke waar ek nog in Marloth Park gebly het. Fantasties lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronny M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronny M

Dit was heerlik en baie privaat, baie dankie!

Dankie LekkeSlaap vir jul puik diens, en elke detail. Sal weer van jul gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline B
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike bos ervaring!

Dit is netjies en skoon. Wat 'n lekker gesinswegbreek! Ons sal weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shauwleen T - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shauwleen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing stay surrounded by the beauty and awe of nature

Absolutely amazing and awesome experience to be surrounded by such beauty and to be so up-close to the wildlife; very memorable and one I'd like to repeat sometime again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan V - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Gesin met klein kinders

Wonderful stay at Jackalberry Ridge.

We thoroughly enjoyed our stay at Jackalberry Ridge. Thank you so much for the well furnished, clean accommodation. One suggestion: we could do with more lighting in the tent. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice K - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice K
Gesin met klein kinders

Awesome stay! Cleanliness impeccable.

Stunning location! The units are lovely and so well equipped! Cleanliness superb. All round a wonderful stay! Many thanks from Candice, Sam, Thelma and Coenie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename plek om te bly, sal beslis weer kom!

Ek het die wild wat tussen die tente rond beweeg was 'n heerlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan K - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great to go and just relax

As there is no t.v in the rooms, its a lovely quiet getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill S - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything available for a comfortable stay - very well equipped.

We enjoyed the relaxation of being in the bush with all the birdsong and animal calls while still being very comfortable. An easy 20 minute drive to the Kruger or to chill out on the river side.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanni S - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanni S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was great

We will definitely book at Jackalberry Ridge again. Hearing the lions at night was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
annemi b - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
annemi b
Saam met eggenoot / lewensmaat

From the moment we arrived we had a warm welcome and a very nice stay!

The receptionist was friendly and the place was neat and private! We really enjoyed our stay and this is good value for money! nnWe had noisy neighbours on the Friday night and when we complained on the Saturday to reception they imediately called the guilty party and warned them they if this happened again they would be asked to leave. We were impressed as you don't often enjoy customer service like this anymore! nnWill definately visit again !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon L - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very Nice place

I'll definitely stay again if given the opportunity - five stars!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane P - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We love it

It was our third visit and we will go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rae H - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Apart from the heat - Cannot fault this experience!

The experience was well executed from the booking proceedure through to the checking out! Housekeeping was excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda C - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you love the outdoors and nature this is most definately it!!!!!

Jackalberry Ridge is our thing and we just love the place. This is top class and very private. we will most certainly be back with my children and their families in the very near future. Fantastic, FANTASTIC, FANTASTIC!!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle T - Jun 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle T
Saam met vriende

JACKALBERRY ROCKS!!!!

I had a fantastic experience at Jackalberry,it is so different to many other holiday resorts/reserves...the service was FANTASTIC!the staff were really friendly and made us feel really comfortable.its a place i would highly recommend.i loved every moment i spent there, didnt want to leave.my stay at Jackalberry was by far the best holiday i have had to date..SEE YOU GUYS SOON!!!!YOU ROCK!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys V - Jun 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gys V
Gesin met klein kinders

Great Place

It was g great place to spend a couple of days. Would definately go there again. with friends. Reasonable tarrifs. Thank you and keep it up. Regards Gys van der Walt

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsrylaan 3884, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c4f42b1e6c8b9efe12329a1d7092c530d14dc7f08dfcfd5a9bc4ea8f979c10d6ffa0777b3fc3ebe4981b796a1cbeb2da0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 3884 Olifants Drive Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.348973336468 31.783814402447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem