Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackals Dream

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal-laan 754, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jackals Dream is ’n lieflike vierslaapkamer-eenheid in die Marlothpark Natuurreservaat, ’n 3000 hektaar-wildbewarea en -vakansiedorp by die suidhek van die Krugerwildtuin. Die huis het ’n dakterras waar gaste skemerkelkies kan drink terwyl die son sak.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 en 'n half badkamers. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die toegeruste kombuis het ’n groot yskas, ’n oond, vyfplaatstoof, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Die huis het, WiFi, 'n eetkamer, ’n groot leefkamer met 'n TV en ’n ruim stoep op die boonste verdieping. Die beste deel van die eenheid is die dakstoep wat 'n uitstekende uitsig oor Marloth Park bied. Van hierdie stoep af kan gaste kyk hoe die son ondergaan oor die berge en die Krugerwildtuin. Gaste kan hulle eie toestelle saambring om hulle gunsteling-films te kyk of speletjies op die TV te speel.

Die braai-area is op die dakterras, die ideale plek om die Afrika-buitelug te geniet. Gaste kan in die plonspoel afkoel en dalk kom die koedoes kuier terwyl gaste op die dek ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Jackals Dream sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Jackals Dream
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Maaike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Jackal-laan 754, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Jackals Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal-laan 754, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95223c92e82e8abf9e1172484036a625453a6e902614f308b02d10d3f1ead471ce6b1a46b33fd17172f0993881e348c57a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 754 Jackal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.356214181678 31.760292717747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem