Jackie O Luxury Yacht

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jackie O is 'n klassieke seiljag van 32 m en is in Europa gebou in 'n era toe die ryk en beroemdes die voorreg gehad het om na hul eie wêreldjie te ontsnap. Nou kan jy ook dié voorreg beleef.

Die seiljag is permanent vasgemeer in die kalm water langs die V&A Hotel in die hartjie van die Waterfront. Jackie O spog met 'n benybare ligging met die mees manjifieke panoramiese uitsigte op Tafelberg en is sentraal tot al die winkels, besighede en vermaak in die omgewing. Sy gee jou direkte toegang tot verskeie restaurante en die prag van die V&A Waterfront.

Sy het 4 luukse en suite-kajuite, 'n eetkamer, 'n ruim sitkamer en kroeg, en 'n sondek bo waar gaste buite kan eet en skemerkelkies kan geniet. Die seiljag spog met 5 ster-diens, luukse verblyf, puik kookkuns, panoramiese uitsigte en toegang tot 'n leefstyl wat Kaapstad een van die mees gewilde toeristebestemmings in die wêreld maak.

Jackie O bied 'n klassieke en luukse ligging vir verblyf, elegante skemerkelkies, eksklusiewe funksies, troues en konferensies - alles in die hartjie van die Waterfront en met die privaatheid van 'n super-seiljag.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jackie O Luxury Yacht gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za