Vincent Akkommodasie by Jackies B&B | LekkeSlaap
+29

Jackies B&B

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jackie's B&B is 'n gastehuis in Vincent in Oos-Londen wat gaste sommer vinnig tuis sal laat voel. Dit is minder as 3 km van die strand af geleë en stapafstand van 'n geriefswinkel af. Die gastehuis bied maklike toegang tot die snelweg in Oos-Londen en is net 11 km van die lughawe af.

Elke gastekamer is ruim, smaakvol ingerig en het 'n private ingang vanaf die tuin. Die gastekamers bied elk slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en enkelbed, 'n en suite-stort, satelliet-TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en 'n broodrooster.

'n Kontinentale ontbyt word daagliks in die eetarea bedien. Buite is daar 'n groot tuin met braaigeriewe en 'n swembad, waar gaste lekker op die sonstoele kan ontspan. Veilige parkeerplek van die straat af en gratis WiFi word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Jackies B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jackies B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5MDE2YTk4LTkyZTgtNDE1OS05NDBlLWJmOGUyZGYwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 112 Devereux Avenue Vincent 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.98502 27.918232
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za