LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jack's Place | LekkeSlaap
+44

Jack's Place

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Jack's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Catherine L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L
Saam met vriende

Awesome, restful accessible to beaches, fishing at the river mouth De Mond. Lovely hiking trails.

An superb experience. Restful stay with awesome views from three bedrooms. A big, spacious house with a large lounge and dining area. A big stoep are to braai and experience splendid views day and night! Will certainly return.

Herschille W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herschille W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en asemrowend.

Beter as wat ons verwag het en ons sal beslis weer kom.

Arthur M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit baie lekker gewees. Jack's Place is baie stil en rustig. Lekker plek om te ontspan van die gewoel van die stad.

Hemel op aarde.

Mark D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig, stil, ‘n wonderlike sterrehemel!

Alles is daar wat mens benodig om lekker te bly, lekker braaiplek, lekker stoep, bokke en kwaggas op die plaas.

Brent C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent C
Gesin met klein kinders

Just awesome of a stay.

When and where ever us as a family travel, and I see the kids do not want to leave! Then I know its sign of a good holiday and the location is great. Jack's Place is on my kids list of places "they didn't want to leave". All in all, my family and I will be back. P.s: One minor critic, only request is to ensure the salt and pepper is topped up.

Jeanette J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale "wegkom van alles" breek!

Wat 'n wonderlike naweek - meer privaat as dit gaan jy nêrens anders kry nie. Dit was soos medisyne vir 'n moeë siel! Dankie Cecilia, ons sal definitief terug wees binnekort!

Theo V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Saam met vriende

Dit was lekker rustig en stil.

Ons het dit baie geniet en lekker gekuier. Om die sleutel te kry moes ons soek. Ons het nie dadelik die blikkie gesien nie en die kleur was nie reg nie.

Hansie & Lizle V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie & Lizle V
Gesin met tieners

Ons as gesin het dit verskriklik geniet!

Ons as gesin het dit verskriklik geniet! Sal definitief weer daar gaan bly! My jongste wil plek koop en daar gaan bly! Dit som alles op!

Stephan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Was rustig en lekker gewees vir ontspan. Alles het gewerk en was skoon gewees.

Brent C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent C
Enkelreisiger

Nicely priced and clean accommodation.

A very nice place. Will make use of it again. My only request is, if you offer and sell wood, please sell and supply fire lighters (blitz).

Carla E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het die omgewing en die huis vreeslik geniet. Dit was 'n baie koue naweek maar die kaggel, warmwatersakke en verwarmer, sowel as die beskutte braai, het dit baie aangenaam gemaak. Die huis was baie skoon en netjies. Die piekniek area by die dam met die roeiboot ens was die hoogtepunt vir die kinders! Ons sien uit daarna om weer daarheen te gaan.

Pierre V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overberg op sy beste.

Kan vir seker aanbeveel. Ons het ons tyd daar geniet en sal vir seker terug wees.

Elsje A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje A
Gesin met tieners

We had a most enjoyable stay in a very beautiful setting.

Stunning farmhouse with lots of greenery around. Very close to town.

Buckley T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buckley T
Saam met vriende

Awesome getaway spot with every amenity you need.

A wonderful well appointed house with big rooms and everything you need for a comfortable stay. Fruit and rusks available on arrival was a nice touch. Guests however need to be advised where to find the keys for Old Sam's Cottage and Jack's Place. Having stayed at both places and seen all new arrivals baffled as to where the keys can be found, bearing in mind you have no cellphone service to phone anyone. But it all adds to the adventure in the end. All in all I highly recommend it for a peaceful getaway.

Deon H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met vriende

Very neat and tidy.

Jack's Place was very neat and tidy. Nothing to find fault with. Will stay for longer next time and check out the various outdoor options Jack's Place has to offer.

Jurie W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pure plaas baie netjies. Naby dorp. Great.

Bianca N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en lekker.

Dit was baie lekker en netjies, baie mooi uitgelê. Sal beslis enige iemand aanbeveel om hierna toe te kom.

Annemarie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker rustig kuiertjie.

Johan V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Absoluut fantasies, kan dit sterk aanbeveel.

Cora, jy mag maar. Jy het ons hanteer soos jarelange vriende. Baie dankie dat ons die stukkie hemel mag geleen het vir ‘n aand.

Anja S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd vir 'n rustige atmosfeer.

Nie net is die mense vriendelik nie, maar die plek gee rus en vrede vir jou siel.

Ronel C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Besigheidsreis

Dit was lekker om so in die natuur te kon woon.

Die ligging is uitstekend, "home away from home". Die natuurskoon het my asem weggeslaan, so lekker om soggens my oë oop te maak tussen die koringland. Die besoek saans en soggens van die trop elande was my hoogtepunt van die dag gewees. Rustig en baie veilig.

Jack's Place's terugvoer

Baie dankie! Waardeer jul positiewe terugvoer.

Jack's Place
Ronel B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en rustig..

Jack's Place is absoluut 'n gem. Ons het dit verskriklik geniet. Regtig een van die beste besprekings wat ek nog gedoen het.

Jack's Place's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ronel. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Jack's Place
Davina J - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davina J

Kliëntediens was sleg!

My groot groep het 'n ongelooflike tydjie gehad. Maar daar was geen warm water en die huis was vol goggas en nie mooi skoon gemaak om gaste te ontvang nie. Die omgewing is wonderlik vir families en 'n groot groep. Kliëntediens was aaklig. In toekoms sal hulle aseblief net na die warm water moet kyk want dit was koud buite en niemand kon 'n warm bad of stort geniet nie.

Jack's Place's terugvoer

Liewe Davina,
My huis was splinterskoon gemaak. My dogter het julle verwelkom. Ek herinner julle net gou aan die toestand waarin julle my huis gelaat het. Die badkamermat en hele badkamer was vol braaksel. Die badmat het buite die huis gele, nadat dit deur die venster gegooi is. Julle het my nommer gehad, maar niemand het my geskakel oor warm water nie. Die skoonmakers was geskok oor die toestand waarin hulle die huis aangetref het. Die een bed was stukkend, die houer waarin die sleutels gebere is, is gebreek. Julle sal beslis nooit weer welkom wees op my plaas nie.

Jack's Place
Chris P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Sal graag weer daar wil gaan bly.

Skoon, netjiese gerieflike huis met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Vriendelike en gasvrye eienaars. Die wildsbokke om die huis en die uitsigte van die stoep af, is 'n bonus.

Agnes Hiel H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes Hiel H
Saam met vriende

Heerlijk rustig en schoon verblijf!

Jack's Place ligt wat afgelegen maar daarentegen is het ren prachtige lijstje. Heerlijk rustig, mooi terras met een open haard waar je 's avonds kekker kan zitten.

Jack's Place's terugvoer

Thank you for the nice review, Agnes.

Jack's Place
Trevor G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor G
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was iets wat ons nodig gehad het . Sal beslis Jack's Place weer besoek.

Jack's Place's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Trevor. Ons sien uit om jul in die toekoms weer te ontvang.

Groete.
Cecilia

Jack's Place
Annette L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n rustige wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Pragtige uitsig! Huis is baie netjies met al die nodige geriewe en ook baie lekker ruim. Ook baie privaat geleë.

Jack's Place's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, Anette. Ek waardeer dit.

Groete.
Cecilia

Jack's Place
James T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James T
Gesin met klein kinders

Skoon en ongekompliseerd, rustig met 'n mooi uitsig.

Die handeling met LekkeSlaap was voortreflik en op die merk. Die gashere was vriendelik en tegemoetkomend.

Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8d0046bb8ed7ffccfed8cf0b1520150a9ba4535ee7cc20a96f3bb8f7deafcbeb16670b4b551741205513cc98c1ada3eed84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag (vir 8 persone) 28 5 1 5 Rhenosterfontein Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.495628158228 20.120298564434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!