Jacobs Bay Backpackers
- Kapasiteit: 35 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 307, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jacobs Bay Backpackers bied basiese verblyf in Jacobsbaai, halfpad tussen Vredenburg en Saldanhabaai. Hierdie rugsakreisigerslosies is ideaal vir verjaardagpartytjies, intieme troues, rampartytjies, spanbou-wegbreke of om sommer net te kom ontspan. Ons is naby verskeie geriewe en besienswaardighede, soos die Weskus Fossielpark, Weskus Nasionale Park, Paternoster en Langebaan.
Ons het slaapsale, tentverblyf, kampeerplekke en 'n kliphuis. Daar is ook dubbelkamers en kamers met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n dubbelbed, enkelbeddens of stapelbeddens en daar is gemeenskaplike badkamers met storte. Gaste is natuurlik ook welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg.
Verder is daar braaiplekke binne en buite, en 'n ommuurde lapa met 'n platskerm-TV, DStv en 'n klankstelsel vir vermaak. Sakelui sal in hul skik wees met die konferensiegeriewe.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Jacobs Bay Backpackers is lekker naby die strand, winkels, restaurante op die dorp, doendinge en verskeie toere wat gereël kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erf 307, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Jacobs Bay Backpackers het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 35 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 307, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom