Jacobs Cottage by the Ocean

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 14 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Jacobs Cottage by the Ocean bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis op die eienaars se eiendom. Dit het 'n groot erf met 'n pragtige uitsig oor die see.

Jacobs Cottage is net 200 m van die hoofstrand af by Sunwich Port naby Banana Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, asook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie, ketel en kookgerei toegerus is. Die kothuis het 'n TV met DStv en gratis WiFi en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan die restaurante in die area, Anerley-strand en die Southport-Blouvlagstrand besoek. Die Suidkus bied verskeie besienswaaridghede, soos gholfbane, Oribi Gorge Nauurreservaat en winkelsentrums.

Slaapplek

'n Bespreking by Jacobs Cottage by the Ocean sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jacobs Cottage By The Ocean gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R420 R378 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 14 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za