Jacoma Hof 20
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 191, Jacoma Hof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Jacoma Hof 20 is 'n selfsorgeenheid met gedeeltelike see- en berguitsigte en is net oorkant die strand in Strand.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die toegeboude stoep. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met 4 stoele in die kombuisarea waar gaste maaltye kan nuttig.
Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks.
Die woonstel is naby verskeie plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite insluitend die strand, putt-putt-baan en die waterpark. Somerset Mall is net 3 km ver vir diegene wat graag inkopies wil gaan doen.
Slaapplek
’n Bespreking by Jacoma Hof 20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 2
Ligging
- Kusweg 191, Jacoma Hof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Jacoma Hof 20 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 191, Jacoma Hof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom